LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Newlands Garden Cottage | LekkeSlaap
+22

Newlands Garden Cottage

3 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypress-weg 4, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Newlands Garden Cottage/Suite bied 1 selfsorg-tuinkothuis en 1 gastesuite op die eienaar se perseel in Nuweland. Dit is ideaal geleë, 500 m vanaf die gewilde natuurwandelings in die Nuwelandwoud, minder as 2 km vanaf Nuweland Krieket- en Rugbystadions en 2,5 km vanaf Kirstenbosch geleë. Daar is verskeie restaurante soos Barristers en Forries minder as 300 m weg, waar jy heerlike ontbyt kan geniet.

Newlands Tuinkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort, toilet en dubbelwasbak-eenheid.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer het 'n platskerm-TV teen die muur met DStv. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Daar is 'n privaat tuin met 'n tafel, 4 stoele en braaigeriewe.

Newlands Gastesuite is 'n lekker sonnige slaapkamer wat elegant ingerig is met 'n en suite-badkamer, privaat ingang, koninggrootte-bed, TV met DStv, 'n yskas, mikrogolf en lessenaar.

Die eenheid het 'n aparte ingang met onderdakparkeerplek vir 1 voertuig vir die Tuinkothuis en parkeerplek in die straat vir die Gastesuite, maar reëlings kan getref word om die voertuig binne te parkeer indien nodig. Dit is in die boomryke Nuweland geleë, 3,4 km vanaf Universiteit van Kaapstad, 10 minute se ry vanaf die middestad en die Waterfront en 20 km vanaf Kaapstad Internasionale Lughawe.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Engels
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 3 resensies vir Newlands Garden Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Cypress-weg 4, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Gaste dink Newlands Garden Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cypress-weg 4, Nuweland, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAACDxGnC8eFJqYxfCLuIJ7li0IXhtoLJaYi2jHu0CjYsQMH0IbI?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 4 Cypress Road Newlands 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9717651 18.4530836
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!