Newlands Guestrooms
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.9/5
Yvonne Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 253
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Jacques B - Nov 2023
Algehele gradering
Sal nie weer daar bly. Enkel kamer is ver weg van ander kamer.
Newlands Guestrooms se terugvoer
Hallo Jacques,
Ek moet 'n paar feite noem sodat dit meer duidelik is vir ander gaste. Altwee suites is apart van die huis en het eie ingange. Dit klink vir my jy het met die bespreking nie opgelet dat die beskrywing duidelik meld dat die suites is apart op die erf? Jou vrou wou gehad het jul 18-jarige dogter moes by jul in die kamer slaap, maar soos beskryf slegs 'n dubbelbed is beskikbaar. Ek het vir jou vrou probeer verduidelik maar sy het die telefoon in my oor neergesit.
Susan G - Sep 2022
Algehele gradering
Newlands het voorwaar 'n besonderse ligging.
Romeo M - Jul 2022
Algehele gradering
My stay was fantastic and had such a wonderful host.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Edna G - Feb 2022
Algehele gradering
Baie goed geleë en Zetta is uitstekende gasvrou!
Christiaan C - Jan 2022
Algehele gradering
Lekker rustig.
Alan M - Des 2021
Algehele gradering
Home away from home
Mary-anne H - Okt 2021
Algehele gradering
We enjoyed our stay.
Louis T - Sep 2021
Algehele gradering
Aangenaam
Yolande M - Jun 2021
Algehele gradering
Netjiese akkommodasie, fantastiese ligging en gasvryheid.
- Kapasiteit: 3 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Blue Crane-laan 182, Newlands, Pretoria, 0081, Gauteng