10 gaste
4 slaapkamers
9 beds
3 badkamers
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 1 Newrow Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Newrow Manor is 'n selfsorgwoonstel in Caledon. Die eenheid is naby Caledon Casino, die museum en 'n paar wynplase.
Die eenheid bied slaapplek aan 9 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens, 'n bed vir 'n kind en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die ander slaapkamers het elkeen 2 of 3 enkelbeddens. Die ander 2 badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die sitarea het 'n gemaklike rusbank en 'n eetarea met 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n houtdek aan die agterkant en 'n voorstoep. Braaigeriewe is beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek vir voertuie.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Jané Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 13
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 1 Newrow Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
- Gaste dink Newrow Manor het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
1 Newrow Street, Caledon, 7230, Wes-Kaap
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang