Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ngala Kulala Safaris

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Jana Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 39

Jaar gelys 2

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 9 resensies vir Ngala Kulala Safaris
Netheid
4.6/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.4/5
Reinhardt P - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Reinhardt P

Heerlikke bosveld omgewing, afgesonder van die stad.

Fantastiese geriewe, sal dit vir enige familie aanraai, met of sonder kleintjies!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton G - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anton G
Saam met vriende

Baie rustig.

Die blyplek is baie netjies en goed onderhou. Swembad is 'n pluspunt om af te koel in die warm weer. Verskeie spesies wild is gesien tydens die wildrit. Daar kan beter foto's geplaas word van die verblyf en kombuis/kuier area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jess P - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jess P
Saam met vriende

Five star accommodation!

The owner helped us sort out a punctured tyre and went above and beyond. The tracker ride through the bush was lovely. Five star service! And five star accommodation!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandy V
Gesin met klein kinders

Pics don't do it justice!

If you are planning a weekend away for two families with kids, this is your place! It was wonderful. Each family had their own sleeping quarters and we entertained in the central lapa. It was exquisite. The service was impeccable. Siya made the fire for us every day and the staff were so kind to us. Thank you so much for such a wonderful Experience!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ngala Kulala Safaris se terugvoer

Thank you so much for the kind words Sandy - we are so happy that you enjoyed it and hope to see you guys again soon!

Ngala Kulala Safaris
Ronel M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel M
Gesin met tieners

Heerlike bosveldwegbreek.

Ons het so lekker gekuier op hierdie pragtige plaas. Mooiste bosveld, absoluut rus vir die siel. Ons kom beslis gou weer kuier!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coenie C

Rus en vrede.

Gemaklike en rustige kuier in die natuur. Lekker kampvuur. Buitestort is 'n wenner. Wat kan jy meer vra?

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linda V - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linda V

Heerlike wegbreekplekkie.

Rustige atmosfeer. Selfs ingerig vir 'n winter kuier. Ons het dit vreeslik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nirde B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nirde B
Saam met vriende

Ons naweek was fantasties.

Hosea en Bongani sorg so mooi vir jou. Hulle sorg dat alles die hele tyd reg en skoon is. Die kommunikasie met Jana (die eienaar) is maklik en Jana is baie vriendelik en behulpsaam. Ons het wildsritte gedoen saam met Hosea en die plaas is pragtig. Ons het regtig heerlik gekuier en sal weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eloize M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eloize M
Saam met vriende

Ngala Kulala was uitstekend.

Die 5 persone het die beste ervaring van die bos gehad. Ons kon rus en kuier na hartelus. Die game drive was 'n ekstra bonus! Dankie vir die skoonmakers wat die naweek vyfster gemaak het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R6 300
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R6 300
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R6 300
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 09:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: Erfdeel 149, Buffelspoortplaas, Assen, 0149, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7595c1accb4026df04facc6a63a6fe5f9ea1e5eb30f3ca61ba7afca1a16642f1bdf63c02f3b6e8d343775323dcc821d839a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 300 per nag, vir 14 mense 9 5 1 5 Portion 149, Farm Buffelspoort Assen 0149 Noordwes 021 201 8901 09:00-19:00 12:00 -25.16271313824 27.632514546866
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem