LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Ngama Tented Safari Lodge | LekkeSlaap
+35

Ngama Tented Safari Lodge

Boshuis - Selfsorg
Vanaf R2 850
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie selfsorghuis beskik oor 4 kamers en is geskik vir tot 6 gaste. Kamer 1 het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Kamer 2 en 3 is ingerig met gemaklike beddens. Die 4de kamer is 'n dakkamer met gemaklike beddens. Kamers 2, 3 en 4 deel almal 1 badkamer met 'n bad en 'n stort bo die bad. Ander geriewe sluit 'n ten volle toegeruste kombuis, 'n oopplan-eetarea en -sitarea met 'n etenstafel met stoele, 'n koffietafel en 'n TV in. Geriewe buite die eenheid sluit 'n stort, 'n verhewe dek met 'n swembad en 'n privaat tuin en braai-area in.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed Kinderbank vir 2
Slaapkamer 3
Plek vir 4 persone
1 xKoninggrootte-bed
1 xKinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Kombuis volledig toegerus, DStv, WiFi, beddegoed, linne, daaglikse skoonmaakdiens

Belasting en Ekstras

Daar is 'n bewarea-heffing van R100 per voertuig en R200 per minibus wat die reservaat binnegaan. Dit moet in kontant met aankoms betaal word. Dié heffings kan slegs bevestig word tydens bespreking en is onderhewig aan verandering.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tentvormige chalet met bad en stort
Vanaf R3 180
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie chalet is geskik vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n aparte stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n buitestort en 'n privaat dek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B, aandete, tee en koffie en gebottelde water.

Belasting en Ekstras

Daar is 'n bewarea-heffing van R100 per voertuig en R200 per minibus wat die reservaat binnegaan. Dit moet in kontant met aankoms betaal word. Dié heffings kan slegs bevestig word tydens bespreking en is onderhewig aan verandering.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tentvormige chalet met bad en stort
Vanaf R3 180
per nag (vir 2 persone)
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie chalet is geskik vir 2 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n buitestort en 'n privaat dek.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B, aandete, tee en koffie en gebottelde water.

Belasting en Ekstras

Daar is 'n bewarea-heffing van R100 per voertuig en R200 per minibus wat die reservaat binnegaan. Dit moet in kontant met aankoms betaal word. Dié heffings kan slegs bevestig word tydens bespreking en is onderhewig aan verandering.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Tentvormige gesin-chalet
Vanaf R3 180
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Hierdie chalet is geskik vir 4 gaste en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 2 enkelbeddens, asook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is tee- en koffiemaakgeriewe, 'n buitestort en 'n privaat dek.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

B&B, aandete, tee en koffie en gebottelde water.

Belasting en Ekstras

Daar is 'n bewarea-heffing van R100 per voertuig en R200 per minibus wat die reservaat binnegaan. Dit moet in kontant met aankoms betaal word. Dié heffings kan slegs bevestig word tydens bespreking en is onderhewig aan verandering.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R2 850
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ngama Tented Safari Lodge, Guernsey Privaat Natuurreservaat, Hoedspruit, 1380, Limpopo
  • Geen kinders onder 10
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDhhYTNmNTkzLTllMWUtNDA2NS05MjgxLTNmODhmNTcxODFiYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 850  per nag (vir 2 persone) 58 5 1 5 Ngama Tented Safari Lodge Guernsey Private Nature Reserve 1380 Limpopo 086 999 0018 13:00-17:00 10:00 -24.52818897562 31.110958456993
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!