Dinokeng Akkommodasie by Ngata Safari Lodge | LekkeSlaap
+27
+27

Ngata Safari Lodge

17 resensies
Wildsplaas
  • Vanaf R350 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Wildreservaat, Rust de Winter-weg, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Ngata Safari Lodge is in die skilderagtige bosveldlandskap van die Dinokeng Groot 5-wildreservaat geleë.

Ons bied verblyf in luukse safari-tente wat uitkyk oor die pragtige bosveld. Elke tent het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, pootjiesbad en dubbelwasbak. Ander geriewe in die tent sluit 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe in.

Verder het die lodge ook 'n kampeerterrein vir karavane en tente, met 3 groot staanplekke in 'n L-formasie. Elke staanplek is 12 m² en het 'n kragpunt, water, braaigeriewe en lig. Kampeerders het ook toegang tot die ablusieblokke vir beide mans en dames. Die ablusieblokke het elkeen 2 toilette en binne- en buitestorte. Daar is ook 'n opwasarea vir skottelgoed.

Daar is 'n klimraam vir die jongspan by die hoof-lodge. Gaste kan bedags heerlik afkoel in die gemeenskaplike swembad en saans 'n skemerkelkie en aandete langs die kampvuur in die boma geniet. Ontbyt, middag- en aandete is beskikbaar by die Ngata Smokehouse & Grill op die perseel. Ons het ook funksiegeriewe wat 'n kroeg en boma insluit. Wildritte is op versoek beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 17 resensies vir Ngata Safari Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.2/5

Ligging

  • Dinokeng Wildreservaat, Rust de Winter-weg, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Gaste dink Ngata Safari Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)

Sien meer verblyf in

Dinokeng Gauteng
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R350
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dinokeng Wildreservaat, Rust de Winter-weg, Hammanskraal, 0400, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUwZmU2ZDRhLTBlNTQtNDcyZS04M2U5LTRhZGQ1YzJjYzkyYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R350  per nag (plek vir 2) 17 5 1 4.41 Dinokeng Game Reserve Rust de Winter Road 0400 Gauteng 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -25.355963 28.370076
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za