Ngululu Lodge
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R9 060 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Ngululu Lodge is 'n luukse bosveldlodge in die Mabalingwe Natuurreservaat en spog met asemrowende sonsondergange en konferensiegeriewe.
Die lodge het 5 eenheid met slaapplek vir 10 gaste. Daar is 4 eenhede wat elkeen 'n dubbelbed, lugversorging, en koffie- en teemaakgeriewe het. Die kamers het elkeen 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet, wasbak en 'n buite-stort. Die vyfde eenheid het 'n dubbelbed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Dié eenheid het egter nie elektrisiteit nie, en olielampe word voorsien.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas, skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Gaste het toegang tot 'n groot houtdek met 'n swembad, braai-area met 'n vuurput en 'n Weber-braaier. Ander geriewe sluit 'n onderdakparkeerplek, volledige DStv, konferensiegeriewe en 'n wildkykvoertuig kan teen ekstra kostes gereël word.
Linne en handdoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Slaapplek
’n Bespreking by Ngululu Lodge sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.4/5
Antoinette Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 13
Jaar gelys 4
Ligging
- R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Gaste dink Ngululu Lodge het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Mabalingwe Nature Reserve Limpopo
- Kapasiteit: 10 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R516, Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom