NH The Lord Charles Hotel

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

NH The Lord Charles Hotel is in Somerset-Wes en is ideaal vir gaste op soek na 'n ontspanne of sake-wegbreek naby verskeie besienswaardighede.

Die hotel het 156 standaard kamers en 30 superior-kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Ander geriewe in die kamer: gratis WiFi, platskerm-TV, lugversorging, yskassie, kluis en ander luukshede.

Ontbyt en ander etes is in die restaurant beskikbaar. Ons bied ook 'n kamerdiens. Geriewe by die hotel: 2 swembaddens, 'n 24 uur-gimnasium, spa en skoonheidsalon, 3 tennisbane en 'n reuse skaakstel.

Vir sakereisigers is daar konferensielokale te huur en ons maak ook voorsiening vir troues en ander geleenthede.

NH The Lord Charles Hotel is die ideale basis vanwaar gaste omliggende besienswaardighede kan verken, soos wyn- en gholflandgoedere, die Cheetah-park en die strand.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Skoonheidskliniek
  •  Spa-behandelinge
  •  Swembad
  •  Portier
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Nagportier
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gimnasium
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  Blaaibord
  •  Internet
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  24-uur Kamerbediening
  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na NH The Lord Charles Hotel gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 775 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]