Niemandsland Waterbok Karavaanstaanplekke
Beskrywing
Waterbok 1-3 en 5-7 bied ruim karavaanstaanplekke, elk met 'n volledig privaat ablusiegerief uitsluitlik vir u gebruik, toegerus met 'n stort, wasbak en toilet vir u gerief. Elke staanplek kan gemaklik tot vier gaste akkommodeer, wat dit ideaal maak vir paartjies, klein gesinne of vriende wat saam reis. Bykomende geriewe sluit in 'n toegewyde skottelgoedwasarea, ideaal geleë naby u braai- en kombuisopstelling. Elke staanplek beskik ook oor sy eie braai-area, perfek vir ontspanne bosveld-aande en aangename byeenkomste om die vuur.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Waterbok 4 en 8 bied ruim woonwastaanplekke, elk met 'n volledig privaat ablusiegerief uitsluitlik vir u gebruik, toegerus met 'n stort, wasbak en toilet vir u gerief. Elke staanplek kan gemaklik tot 4 gaste akkommodeer, wat dit ideaal maak vir paartjies, klein gesinne of vriende wat saam reis. Bykomende geriewe sluit in 'n toegewyde skottelgoedwasarea, ideaal geleë naby u braai- en kombuisopstelling. Elke staanplek beskik ook oor sy eie braai-area, perfek vir ontspanne bosveld-aande en aangename byeenkomste om die vuur.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Wagendrift, Klipdrift Farm 80 Portion 2, Dinokeng, 0400, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang