20% af Kry 20% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 19 Mrt 2020 tot 30 Apr 2020.
Paternoster Akkommodasie by Nieuview Cottages | LekkeSlaap
+53
+53

Nieuview Cottages

Selfsorg
  • Weeksdagaanbod - Kry 20% af
  • Vanaf R2 400 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstrand 1, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Die luukse Nieuview Cottages is in Paternoster geleë, een van die oudste vissersdorpies aan die Weskus, net 145 km noord van Kaapstad. Die area spog met 'n hele rits doendinge, soos walvis-, dolfyn-, robbe-, pikkewyn- en voëlkyk, sowel as kajakvaart, vlieërbranderry, snorkel, skubaduik en voetslaan. Dis die perfekte bestemming vir gaste wat die besige stadslewe wil agterlaat.

Nieuview Cottage 1 het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kothuis bied 'n see-uitsig. Nieuview Cottage 2 and Penguin's Nest het slaapplek vir 2 gaste. Dit het 1 slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die eenhede se geriewe sluit 'n elektriese stoof, oond, mikrogolfoond, elektriese ketel, broodrooster, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, verwarmer, sambreel, strykyster en strykplank op versoek, 'n alarm, laserstraal-sekuriteit, 'n kluis en 'n haardroër. Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad, braai-area en WiFi in. Daar is ook sonstoele langs die swembad en swemhanddoeke.

Nabyegeleë doendinge sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry en swem in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler

Parkeerplek

  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 10 resensies vir Nieuview Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Langstrand 1, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nieuview Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
Vanaf R2 400
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Langstrand 1, Paternoster, 7381, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA194128d873894c8ea77198b062bbc144c775c1a9fe4d1439484a6123b9e6c2395abc45beb04c8d090b3e132a6ea12bc7aee7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 400  per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 1 Langstrand Paternoster 7381 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 11:00 -32.803338 17.899542
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za