Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Goldfields Lodge is ideaal vir oordeelkundige reisigers op soek na verblyf en 'n venue vir konferensies, troues, bekendstellings en werkswinkels in die historiese "rendezvous", Nigel.

Dié lodge is in die middel van Nigel en is stapafstand vanaf 'n Dros restaurant en wassery. Dis ook sowat 4 km vanaf 'n industriële gebied met Consol, SPX - DB Thermal, Pride Milling, Marley Pipes, Seaton, Coca-Cola, Turf Master, Bayer, Home Of Stainless Steel, Transvaal Heavy Galvanizers, Liandru Galvanizers, JCP Steel, Wearcon, Union Carriage en Wagon.

Die lodge het 16 elegante en suite-slaapkamers en bied met trots persoonlike diens aan gaste. 14 van die slaapkamers is elk uniek ingerig met mahoniemeubels en natuurlike materiale om 'n warm, elegante en Koloniale gevoel te skep. Die 2 wittebroodsuites het elk hul eie karakter en is ideaal vir huwelikspaartjies.

Ons volgehoue toewyding en aandag aan detail maak van Goldfields Lodge 'n puik en doeltreffende konferensie-venue wat uiters modern toegerus is. Ons kan 250 afgevaardigdes akkommodeer, met die opsie om in kleiner venues te verdeel.

Ons pragtige tuin-ingang na die funksielokaal is ideaal vir troufoto's. Verder bied ons ook oorgenoeg veilige parkeerplek met 24 uur-sekuriteit.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Veilige Parkering
  •  Konferensiegeriewe

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Speletjieskamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Konferensiegeriewe

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  DVD-speler
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes
  •  Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Middagete

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Nigel Goldfields Lodge And Conference Centre gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za