Nigel Akkommodasie by Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre | LekkeSlaap
+78

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre

Gastehuis

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 11 resensies vir Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre
Netheid
3.9/5
Diens
3.7/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.0/5
Melissa P - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Melissa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie tevrede met diens.

Nigel Goldfields Lodge het nie bewyse van betaling ontvang nie en my 2 e-posadresse gegee waarna toe ek die bewys van betaling moes stuur want hulle het dit nie ontvang nie. Toe ons na die troue terugkom was daar niemand om die hek vir ons oop te maak nie en ons moes die boem self lig. My vriende se air-con het so gelek daar was water in hulle kamer en dit het uitgeloop tot in die gang.

Inayat K - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Inayat K
Gesin met klein kinders

Excellent venue.

See stars.

Mari-zell C - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Mari-zell C

Rustige huis atmosfeer.

Afgesien van die area waar dit geleë is, voel jy regtig veilig. Regtig 'n rustige, netjiese tuiste.

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre
Daisy K - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Daisy K
Gesin met klein kinders

Totally not what I expected.

We slept on dirty sheets with the smell of the previous user. No Cutlery. Bought pizza in the restaurant - given a burnt one. Was with family but 2 separate rooms were allocated instead of a family unit - maybe it was my mistake, I am not sure.

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre's terugvoer

Hi Daisy. Shocking news. I will make work of this asap. The booking was made as 2 rooms and not 1.

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre
Juan Christiaan L - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Juan Christiaan L
Besigheidsreis

Teleurstellend.

Ek was onder die indruk dis 'n bed en ontbyt. Met my aankoms is daar vir my gesê dat ontbyt nie ingesluit is in die R750.00 per standaardkamer nie. Baie ontstellend. Die toilet in die kamer was ook nie skoon nie en die stort het aaklig geruik. Die kamers en badkamers word ook nie behoorlik skoongemaak nie. Kussingslope was ook onooglik en ek moes maar eerder my eie saamgeneem het.

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre's terugvoer

Goeiedag Juan.

Dit is baie snaaks. Jy het niks gedurende jou verblyf genoem nie. Ons sal kyk na alles wat jy genoem het en seker maak die probleem word reg gestel.

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre
Romanus D - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romanus D
Saam met vriende

Baie netjies en naby alles.

Ons was werklik tevrede met die diens, en die ligging was perfek vir die doel van die naweek.

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer.

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre
Tina A - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tina A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Carpet in room wasn't cleaned properly and had to carry our own luggage upstairs and downstairs again.

We were happy with our stay.

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre's terugvoer

Good day Tina. Very sorry about the carpet and no one helping you carry the bags. Glad you enjoyed the rest of you stay

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre
Carel M - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam verras met algehele kwaliteit.

Onderneming as gaste bestemming goed ontwikkel, personeel uiters vriendelik, kamers skoon en kos van uitsonderlike kwaliteit. Regtig lekker gebly.

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre's terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoering. Ek is baie bly u het dit geniet.

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre
Suna D - Apr 2016
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Suna D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Doubtful stay turned into a pleasent one.

Initially there was confusion over whether we were supposed to be at the conference centre or at the lodge. When I saw some of the other guests lying on chairs in the corridors and playing music loudly from their rooms, I had my doubts. Luckily it all worked out fine. I would have liked the option to have a double bed and not two single beds.

Flip C - Apr 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Flip C
Gesin met tieners

Heerlik!

Fantastiese verblyf - luuks en netjies! Sal dit beslis aanbeveel vir oornag-akkomodasie! Nigel het ons verras met hierdie verblyf!

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre's terugvoer

Baie dankie vir die terugvoering.

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre
Carlien T - Mrt 2015
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carlien T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gerieflik!

Gerieflik en skoon en ruim.

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre's terugvoer

Dankie vir die terugvoering.

Nigel Goldfields Lodge and Conference Centre
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Springs-weg 50, Nigel, 1490, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc3YTQwYmM2LWYyMWUtNDEzMC1hZjhjLTZkZDI1YzcyZjc3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 11 5 1 4 50 springs road nigel 1490 Gauteng 086 999 0018 14:00-23:00 10:00 -26.416854583155 28.465077280998
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za