Nikita Motel
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Jose Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 4 jaar
Opsomming van Resensie
Lynette H - Apr 2024
Algehele gradering
Netjies en gerieflik.
Nikita Motel se terugvoer
Goeie dag Lynette. Baie dankie vir julle kuier en ons hoop om julle gou weer hier by ons te sien.
Michelle S - Mrt 2024
Algehele gradering
Nikita Motel is affordable and clean.
Nikita Motel se terugvoer
Good morning Michelle, we thank you for your visit and hope to see you back here with us soon. It is always a pleasure to have wonderful guests like you here at Nikita's.
Carisma S - Mrt 2024
Algehele gradering
Dit is 'n baie rustige atmosfeer en die personeel is baie vriendelik.
Nikita Motel se terugvoer
Middag Carisma, ons is dankbaar dat julle by ons oorgebly het, dis altyd lekker om wonderlike gaste soos julle te hê. Ons gaan beslis kyk om yskaste in 'n paar van ons kamers te sit. Hoop om julle gou weer te sien. Groete, Jeannie
Reuben H - Feb 2024
Algehele gradering
Good.
Nikita Motel se terugvoer
Morning Reuben, we thank you for your visit. Hopefully in the future you will join us again and see more of our place. Have a wonderful day.
Melloney V - Feb 2024
Algehele gradering
Was heerlik by en die kos is fantasties. Tops.
Nikita Motel se terugvoer
Hello Melloney, ons is so bitter bly dat julle dit hier by ons geniet het. Dit maak ons werk die moeite werd met wonderlike gaste soos julle. Baie dankie vir julle kuier, en ons hoop om julle weer binnekort te sien.
Tayvia B - Des 2023
Algehele gradering
Delightful.
Nikita Motel se terugvoer
Good day Tayvia, we thank you for your stay and we are glad you and your friends had a good time and felt safe. Next time I promise I'll give you mugs to drink your coffee out of. Have a wonderful festive season and we hope to see you soon.
Sanja C - Okt 2023
Algehele gradering
Skoon, oulike verblyf dankie!
Nikita Motel se terugvoer
Middag Sanja, dankie dat julle vir ons kom kuier het.
Hoop om julle binnekort weer te sien.
Groete - Nikita Motel
Peter M - Okt 2023
Algehele gradering
In short, it was wonderful. I hope to be back soon.
Nikita Motel se terugvoer
Good afternoon Peter
We thank you for your stay and you are always welcome back here with us.
Hope to see you soon
Regards - Nikita Motel
Michelle M - Sep 2023
Algehele gradering
Perfect for a 1 night stop over!
Natasha N - Sep 2023
Algehele gradering
Was baie lekker gewees. Kan net die kliënte in die kamers langsaan duidelik hoor. Mure bietjie dun.
Sharon D - Sep 2023
Algehele gradering
Was rustig.
Nikita Motel se terugvoer
Middag Sharon,
Baie dankie dat u dit onder ons aandag gebring het, ons waardeer terugvoering van ons gaste af. Groete en ons hoop ons sien julle weer in die toekoms.
Neil V - Jul 2023
Algehele gradering
Just needed a bed for the night but no hot water.
Nikita Motel se terugvoer
Apologies that you had a bad experience. It's a pity you never brought it to our attention, we could have allocated you another room.
Michelle S - Jun 2023
Algehele gradering
Skoon, gemaklik, rustig.
Lees meerNikita Motel se terugvoer
Baie dankie vir julle ondersteuning Michelle, dis altyd lekker vir ons by Nikita's om sulke wonderlike gaste by ons te hê. Ons hoop dat ons julle weer in die naby toekoms sal sien.
Tymika L - Jun 2023
Algehele gradering
Peaceful, lovely.
Nikita Motel se terugvoer
Thank you for visiting us Tymika, we hope to see you back here with us soon.
Emil C - Nov 2022
Algehele gradering
Horrible.
Audrey M - Okt 2022
Algehele gradering
Marvelous.
Angelique S - Jul 2022
Algehele gradering
Peaceful, and comfortable.
Edward M - Des 2021
Algehele gradering
Excellent.
Karika E - Okt 2021
Algehele gradering
Aanvaarbaar, maar nie op standaard nie.
Nomathemba M - Okt 2021
Algehele gradering
Beautiful area to be in.
Phumla N - Sep 2021
Algehele gradering
It has a reasonable price and it's affordable.
Elma H - Sep 2021
Algehele gradering
Ons het dit baie geniet
Jacques T - Sep 2021
Algehele gradering
Alles was mooi, skoon en netjies dankie.
Jubilate M - Aug 2021
Algehele gradering
Very nice place to visit. Accommodates everyone.
Ferdie T - Jun 2021
Algehele gradering
Nie waarde vir geld nie en kos is baie duur
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 60 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Plaas 493, Erfdeel 136, R512 Lanseriapad, Broederstroom, 0240, Noordwes