LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nina's Guesthouse | LekkeSlaap
+17

Nina's Guesthouse

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 6, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Nina's Guesthouse is in die hartjie van Vredenburg geleë. Dit is stapafstand van verskeie winkels, banke en kitskosrestaurante af.

Die gastehuis het 11 dubbelkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en op versoek kan 2 enkelbeddens gereël word. Die kamers het en suite-badkamers met storte. Al die kamers beskik oor ketels, mikrogolfoonde, yskaste en TV's.

Ontbyt, middagete en aandete kan op versoek voorberei word. Ons bied ook braaigeriewe en veilige parkeerplek op die perseel. Gaste kan gerus gebruik maak van die gemeenskaplike swembad.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 6 resensies vir Nina's Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
3.5/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.8/5

Ligging

  • Waterkantstraat 6, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nina's Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 6, Vredenburg, 7380, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGIyNWY2YWUyLWZiNmItNGIyOS1hNWZjLTlmNDllMTczNTEyZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 6 5 1 4 6 Waterkant Street Vredenburg 7380 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -32.9052099 17.99245
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!