Nine Palms 214
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Century Boulevard 15, Nine Palms 214, Century City, 7009, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R906 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nine Palms 214 is 'n pragtige selfsprg-ateljeewoonstel in 'n veilige woonstelgebou in die hartjie van Century City. DIs ideaal vir 'n paartjie, toeriste of sakereisigers.
Die oopplan-ateljeewoonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolfoond, yskassie, eetgerei, breekware en 'n wasmasjien toeegrus. Daar is 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die skuifdeur lei na 'n balkon. Veilige parkeerplek is in die kompleks beskikbaar. Die verblyf is naby Canal Walk-inkopiesetrum en talle bekende restaurante.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Badkamer
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Host Geverifieer
Eiendomme 100+
Resensies 654
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Century Boulevard 15, Nine Palms 214, Century City, 7009, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Century City Noordelike Voorstede Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Century Boulevard 15, Nine Palms 214, Century City, 7009, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom