LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nineteen 47 - Boston | LekkeSlaap
+57

Nineteen 47 - Boston

7 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Nineteen 47 - Boston
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Rentia V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rentia V
Besigheidsreis

Alles was perfek en die ligging uitstekend!

Netjiese, pragtige woonstel met alles wat mens nodig het. Goeie sentrale ligging. Sal definitief weer daar bly!

Marietjie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie V
Saam met vriende

Heerlik gebly. Baie oulike plekkie.

Goeie waarde vir geld.

Mardalene S - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Mardalene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Skoon, netjies, gerieflik en rustig.

Die ligging is perfek vir ons doeleindes. Die gasvrou is baie hulpvaardig. Bloukamer is lig en ruim met ’n mooi uitsig op die berge.

Alet L - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alet L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastiese, vriendelike diens en skoon plek!

Die eienaars is vriendelik en professioneel! Blyplek self voldoen aan al die basiese behoeftes en is skoon en netjies en oulik versier! Ons het baie lekker en veilig gebly!

Ian K - Jan 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende oornagopsie in die Kaap.

Baie dankie vir die voorreg om by julle te oornag vir 4 aande. Ons het tuis gevoel en sal beslis weer van julle dienste gebruik maak die toekoms.

Magda B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magda B
Saam met vriende

Baie oulik en veilige plek.

Sal dit enige tyd aanbeveel.

Madelein L - Sep 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelein L
Besigheidsreis

Baie skoon, netjies en gemaklik. Besonderse gasvrou.

Die eenheid is baie skoon en baie netjies. Heerlik geslaap, bed is gemaklik en beddegoed in goeie kondisie en van goeie kwaliteit. Badkamer gerieflik en silwerskoon (vir my baie belangrik). Ek het die kombuis net gebruik vir ontbyt en koffie. Daar is nie 'n stoof en 'n oond nie, maar wel 'n mikrogolf en induksieplaat. Vir my doeleindes was dit heeltemal voldoende en alles in goeie werkende toestand. Die gasvrou is baie vriendelik en bedagsaam, en altyd beskikbaar vir enige iets. WiFi was uitstekend en die kort rukkie wat die diensverskaffer 'n probleem was, het die gasvrou dit onmiddellik opgevolg en dit vinnig opgelos.

Vanaf R624
per nag (plek vir 2)
Vanaf R624
per nag (plek vir 2)
Vanaf R624
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lincolnstraat 65, Boston, Bellville, 7530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAal4i9D5T8OrdaXzjLcOw7PLG3y0wvcK5x7eUqMlheo680ne0Os?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R624  per nag (plek vir 2) 7 5 1 5 65 Lincoln Street Boston 7530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -33.890812496352 18.618541457672
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!