+29

Nita se Plek

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 36 Helling Street, Protea Hoogte, 7560, Wes-Kaap
  • Vanaf R665 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Nita se Plek bied gerieflike semi-selfsorgverblyf in Proteahoogte.

Daar is 3 eenhede wat geskik is vir 2 tot 4 gaste, elk met 'n privaat ingang. Elke eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuisie is met 'n mikrogolf, yskas en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Gratis tee, suiker, koffie en melk word voorsien. Verder is daar 'n TV met die volle DStv-pakket en WiFi.

Braaigeriewe is beskikbaar en daar is ook veilige parkeerplek agter 'n hek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Andriaan O
Saam met vriende
5.0
Very good. The place was very good; I will visit again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2025
Willem P
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker gebly. Aangename plek, sal dit weer gebruik in die toekoms.
Nov 2025
Christine B
Gesin met klein kinders
5.0
It was the perfect location for our trip and very safe. The location was perfect for our trip. Will definitely stay there again on our ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Santie G
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gekuier. Baie lekker gebly. Nita is baie gasvry en altyd behulpsaam.
Aug 2025
Mareza L
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte, heerlike oornag verblyf! Ons het gebly. Kamer is netjies en skoon en baie gerieflik. Dit sal van nou af ons oornag plekkie in die Kaap word!...
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 36 Helling Street, Protea Hoogte, 7560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nita se Plek het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 665
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 665
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 665
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: 36 Helling Street, Protea Hoogte, 7560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA73e8d92a03280d1e21ec009a207177a8bda8206eb7f3d8b0e86522d2ab82b71aae56bc2275bc65869a5c62f1f4d71c8fb1dc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R665 per nag, vir 2 mense 24 5 1 5 36 Helling Street Protea Hoogte 7560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.890299939562 18.700571111526

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang