- 4 gaste
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 3734 Nivenia Road, Betty's Bay, 7141, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nivenia Beach House is in Bettysbaai, 'n gewilde kusdorpie naby Kaapstad. Hierdie huis is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk, en bied gerieflike selfsorgverblyf aan gesinne of vriende wat op soek is na vakansieverblyf. Dit het ook sonpanele vir ekstra gerief.
Verblyf word in 2 woonstelle met slaapplek vir 2 gaste gebied. Elke woonstel het 'n oopplan-uitleg wat beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer en kombuis. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, lugbraaier, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n slim-TV en gemaklike sitplek.
Die verblyf maak van sonkrag gebruik en gaste sal nie deur beurtkrag geraak word nie.
Elke woonstel lei na 'n stoep met sitplek, en gaste het toegang tot 'n gedeelde braai-area met sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Die luukse eenheid het 'n koninggrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, lugbraaier, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n slim-TV en gemaklike sitplek. Daar is braai- en pizzageriewe is op die stoep.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis. and a complementary bottle of wine
Huisreëls
Kinders word nie toegelaat nie.
Visvang word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die luukse eenheid het 'n ekstra lang koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, lugbraaier, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n slim-TV, lugversorging, gemaklike sitplek en 'n stoep met 'n opvoubare afdak.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet met bidet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis. and a complementary bottle of wine
Huisreëls
Kinders word nie toegelaat nie.
Visvang word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Hanlie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Spaar op jou verblyf
Kyk ’n bietjie watter spesiale aanbiedinge by dié blyplek beskikbaar is.
Wat jy moet weet
- Kamer 2 - Penguin-kamer
- Rates displayed are on a self-catering basis. and a complementary bottle of wine
- Kamer 1 - Sunset-kamer
- Rates displayed are on a self-catering basis. and a complementary bottle of wine
Kinders word nie toegelaat nie.
Visvang word nie toegelaat nie.
Besoekers word nie toegelaat nie.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |