Nivenia Beach House
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 31 Mei 2024 tot 31 Aug 2024.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nivenia-weg 3734, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
-
Vanaf
R1 050R893 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Nivenia Beach House is in Bettysbaai, 'n gewilde kusdorpie naby Kaapstad. Hierdie huis is onafhanklik van die plaaslike kragnetwerk, en bied gerieflike selfsorgverblyf aan gesinne of vriende wat op soek is na vakansieverblyf. Dit het ook sonpanele vir ekstra gerief.
Verblyf word in 2 woonstelle met slaapplek vir 2 gaste gebied. Elke woonstel het 'n oopplan-uitleg wat beskik oor 'n slaapkamer, en suite-badkamer en kombuis. Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.
Elke kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, gasstoof, lugbraaier, skottelgoedwasser en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Verder is daar 'n TV en gemaklike sitplek.
Die verblyf maak van sonkrag gebruik en gaste sal nie deur beurtkrag geraak word nie.
Elke woonstel lei na 'n stoep met sitplek, en gaste het toegang tot 'n gedeelde braai-area met sitplek. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Ligging
- Nivenia-weg 3734, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Nivenia-weg 3734, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap