4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
2 badkamers
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Jon Ollafsen Road, Nivica Lifestyle Living, Langebaan, 7357, Wes-Kaap Sien kaart
Beskrywing
Nivica Lifestyle Living 64 is 'n pragtige selfsorgwoonstel met moderne kenmerke wat in 'n veilige kompleks in Olifantskop, Langebaan aan die Weskus geleë is. Dit is ideaal vir 'n gesinsvakansie aangesien daar 'n groot gemeenskaplike swembad is.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en gaste gebruik 'n tweede badkamer met 'n bad en 'n stort. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n toonbank met stoele wat sentraal geleë is. 'n Skottelgoedwasser en wasmasjien is ook beskikbaar. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Buite die skuifdeure is 'n balkon met asemrowende uitsigte, wat die ideale plek vir oggendkoffie of 'n skemerkelkie is. Gaste het toegang tot die gemeenskaplike swembad en braai-area
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Albert Geverifieer
Eiendomme 66
Resensies 350
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Jon Ollafsen Road, Nivica Lifestyle Living, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Nivica Lifestyle Living 64 het ’n goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Jon Ollafsen Road, Nivica Lifestyle Living, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Sien kaart- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang