Nivica 33
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jon Olafsson Road, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 150 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Nivica at 33 is 'n selfsorg-vakansiewoonstel in 'n veilige kompleks in die kusdorpie Langebaan. Hierdie gerieflike woonstel bied toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en braai-area en is lekker naby gewilde besienswaardighede soos Club Mykonos, Langebaan se strandmeer en Laguna Mall geleë.
Die woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die moderne badkamer het 'n stort. WiFi is beskikbaar.
Die helder oopplan-leefarea bied gemaklike sitplek en 'n kombuis met 'n ontbythoekie. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, wasmasjien en koffie- en teemaakgeriewe toegerus.
Buite is daar 'n privaat balkon met braaigeriewe. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Nivica at 33 is gerieflik naby restaurante en winkels geleë en is die ideale blyplek vir 'n kuswegbreek in die hartjie van Langebaan.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Mario Geverifieer
Eiendomme 26
Resensies 48
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Jon Olafsson Road, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Jon Olafsson Road, Olifantskop, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang