Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nkanyi Wildlife House and Cottage

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibos-straat 430, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R4 750 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Nkanyi Wildlife House and Cottage is 'n selfsorghuis op die Hoedspruit Wildlandgoed en bied 'n unieke vakansie-ervaring vir gaste wat 'n onvergeetlike wegbreek soek. Verblyf word in 'n bekoorlike kothuis en 'n ruim hoofhuis gebied en het slaapplek vir gesinne of groepe vriende van 6.

Die hoofhuis beskik oor 2 slaapkamers met dubbelbeddens en 2 badkamers met 'n bad en 'n stort. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus. Die ruim en gerieflike leefarea het baie gemaklike sitplek en 'n TV.

Die kothuis is net 'n paar treë van die hoofhuis af en het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n antieke bad.

Die pragtige buite-area spog met 'n swembad met sonstoele, 'n braai-area, 'n etenstafel waar gaste kan kuier en 'n boma-area.

Die landgoed is vir asemrowende natuurskoon en oorvloedige natuurlewe bekend, insluitend kameelperde, sebras en verskeie wildsbokspesies. Daar is ook 'n rits natuur- en staproetes oral op die landgoed, wat dit die ideale bestemming vir natuurliefhebbers en buitelug-entoesiaste maak.

Slaapplek

’n Bespreking by Nkanyi Wildlife House and Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

3.8 uit 5van 1 resensie vir Nkanyi Wildlife House and Cottage
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.4/5

Manager Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 13

Jaar gelys 5

Ligging

  • Taaibos-straat 430, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Gaste dink Nkanyi Wildlife House and Cottage het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 750
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 750
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Taaibos-straat 430, Hoedspruit Wildlandgoed, Hoedspruit, 1380, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd4fbdb9ca68d8009611da226f143d5bc825b13ef65b4b4e884cbce3ea124f907b88c3512aafeafdf6f2c66725fedf6232b00?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 750 per nag, vir 6 mense 1 5 1 4 430 Taaibos Street Hoedspruit Wildlife Estate 1380 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.346139 30.9732917
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem