Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nkomazi Game Reserve

Wildsplaas

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4/5

Newmark Geverifieer

Eiendomme 9

Resensies 9

Jaar gelys 8

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Nkomazi Game Reserve
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Valerie Esterhuizen E - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie Esterhuizen E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die rustigheid en mooi omgewing was net wat ons nodig gehad het.

Baie dankie vir die vriendelike diens, die personeel het uit hul pad gegaan om ons verblyf so lekker en gemaklik moontlik te maak. Puik diens, die kos was heerlik. Ons gids het baie moeite gedoen met ons "game drives". Hy is uitstekend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles R - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die plek is uit die boonste rakke, 5-ster!

Ek sal Nkomazi aanbeveel beste waar ek nog was in hul kategorie. Die staf is regtig die beste en gaan uit hul pad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanni B - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johanni B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onverbeterlik! Alles was uit die boonste rakke.

Dit was in alle opsigte 'n heerlike bederf-ervaring: heerlike kos, luukse verblyf, kundige gidse en ongelooflike gasvryheid. Baie dankie, ons hoop om julle spoedig weer te sien.

  Nuttig  (1)
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R9 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R9 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R9 780
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Nkomazi Game Reserve, Tjakastadpad, Badplaas, 1190, Mpumalanga
  • Geen kinders onder 6
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9f9ef736286780d63836e36a3f59bbfb99f534529cc71fc17e2d277935e066d052ae69974578891933e9975e699375a0ef49?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 780 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Nkomazi Game Reserve On the Tjakastad Road 1190 Mpumalanga 021 201 8901 13:00-14:00 11:00 -26.000086057765 30.758537650108
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem