Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No 1 Bondi

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 110, Eenheid 1 Bondi, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 125 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

No 1 Bondi is 'n selfsorghuis in 'n veilige kompleks in die idilliese dorpie Zinkwazi Beach, KwaZulu-Natal. Die huis is ideaal vir 'n gesin wat naby plaaslike geriewe wil wees.

Die dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 4 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers. Op die onderste verdieping het die eerste slaapkamer 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer 2 driekwartbeddens vir kinders. Op die boonste verdieping het die derde slaapkamer 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die vierde slaapkamer 2 driekwartbeddens vir kinders. Elkeen van die 4 en suite-badkamers het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne, badhanddoeke en strandhanddoeke word voorsien.

Die kombuis, sitarea en eetarea is op die boonste verdieping. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is ook 'n opwaskamer wat met 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër toegerus is. Die sitarea het genoeg gemaklike sitplek, 'n TV en 'n etenstafel en lei na 'n onderdakbalkon met sitplek en braaigeriewe. Op die onderste verdieping is daar nog 'n sitarea met gemaklike sitplek. WiFi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad en 2 motorhuise. Die huis is naby winkels, restaurante en die strand geleë.

Slaapplek

’n Bespreking by No 1 Bondi sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Kinderbed vir 1
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xKinderbed vir 1

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

3.8/5

Engela Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 4

Jaar gelys 8

Ligging

  • Nkwazi-rylaan 110, Eenheid 1 Bondi, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 125
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 125
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nkwazi-rylaan 110, Eenheid 1 Bondi, Zinkwazi Beach, 4480, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3967de622736692684b3d2664f69e70d27df74c6fbed4302cc2e655ff441915f557219523c8289dca8982612a6b43f1921a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 125 per nag (plek vir 8) 110 Nkwazi Drive Unit 1 Bondi 4480 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.286188649099 31.438592617722
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem