Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

No. 1 Wenonah

Selfsorg
Spesiale Aanbod 25% af

Kry 25% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 2 Apr 2024 tot 31 Mei 2024.

  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Effingham Parade 101, Wenonah 1, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 600 R1 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

No. 1 Wenonah is 'n bekoorlike woonstel op die grondverdieping in 'n veilige kompleks in die kusdorp Trafalgar aan KwaZulu-Natal se Laer Suidkus. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf en is ideaal vir 'n klein gesin aangesien die woonstel direkte toegang tot 'n privaat strand het.

Hierdie woonstel beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Dit bied slaapplek aan 4 gaste. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Die kombuis en leefarea is oopplan en die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, 'n TV met Netflix en 'n rusbank.

Dié area lei na die stoep met sitplek en 'n see-uitsig. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad in die kompleks.

Slaapplek

’n Bespreking by No. 1 Wenonah sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Effingham Parade 101, Wenonah 1, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 600
R1 600 R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 600
R1 600 R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Effingham Parade 101, Wenonah 1, Trafalgar, 4275, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAab2fcb3a5b2845d6f0fdecf6cc76c0fd1917ea5791509b1beb4bb8140fc49f3a874c01b56e87b47cfaff7191189b5201fb01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 600 nouVanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 101 Effingham Parade 1 Wenonah 4275 KwaZulu-Natal 021 201 8901 12:00-19:00 10:00 -30.956587053939 30.299063513561
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem