LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Noko Lodge Mabalingwe | LekkeSlaap
+37

Noko Lodge Mabalingwe

9 resensies
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Noko Lodge Mabalingwe
Selfsorg Beddegoed en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Spesiale Aanbod 15% af

Kry 15% af. Geldig vanaf 29 Nov 2020 tot 28 Feb 2021.

Belasting en Ekstras

Weens Covid-19 regulasies moet gaste te alle tye 'n masker in die openbare spasies dra.

Selfry-wildritte word toegelaat en gaste kan wildritte bespreek.
Die spa is oop.

Die lodge word skoongemaak en ontsmet voor gaste inklok.

Kansellasiebeleid - Matig
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
was R1 800
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 6)
was R1 800
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 6)
was R1 800
Vanaf R1 530
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDMwOGRkZjkwLTAzZGItNDc1My1iMjc1LWNjODJhODY0ODJlOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 800, nou Vanaf R1 530  per nag (plek vir 6) 9 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve Bela Bela 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -24.854361111111 28.055194444444
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!