LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+48

8 gaste

3 slaapkamers

6 beddens

3 badkamers

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo Sien kaart

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.

Beskrywing

Noko Lodge is 'n selfsorg-lodge in die Mabalingwe Groot 5 Natuurreservaat met 24 uur-sekuriteit. Dis net 2 ure vanaf Johannesburg en 28 km vanaf Bela-Bela. Dié rustige omgewing is baie privaat en stil en gaste kan die inheemse fauna en flora van die omgewing geniet.

Die lodge is gemaklik ingerig en beskik oor 3 en suite-kamers met lugversorging en bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die derde slaapkamer op die boonste verdieping het 3 enkelbeddens wat ook as 'n koninggrootte-bed en 1 enkelbed opgemaak kan word.

Daar is 'n privaat swembad beskikbaar.

Die oopplan-leefarea/-kombuis is ten volle toegerus met 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n elektriese stoof/oond, 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware. In die sitkamer is daar 'n platskerm-TV met volle DStv. Op die onderdakstoep is daar buitemeubels waarop gaste kan ontspan en ook 'n privaat braai-boma. Daar is ook 'n gasbraai in die geval van kragonderbrekings.

Gaste kan die wild wat vrylik om die eenheid rondbeweeg, bewonder. Die reservaat is baie veilig met 24 uur-sekuriteit en toegangsbeheer. Noko is stapafstand van warm- en kouewaterswembaddens, tennisbane, muurbalbane, putt-putt en 'n plaaswinkelgeleë.


Kamer-opset

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbed vir 1

Bad, Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Kinderbed vir 1

Bad, Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Swembad
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 73 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Leigh-Ann K
Gesin met tieners
5.0
Great. Our stay was lovely. We really enjoyed it. We will come back in the future.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2026
Shirley S
Saam met lewensmaat
5.0
Die huis en omgewing was lieflik en ons het heerlik daar ontspan. Dit was 'n aangename verrassing gewees. Die huis was ruim, netjies en skoon - met al...
Sien meer
Jul 2026
Tamarin P
5.0
Perfect. We had the most amazing stay at Noko Lodge for my daughter's 21st. Leonita went the extra mile to make her room special with a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Annette M
Gesin met tieners
5.0
Lovely family bushveld stay. Lovely comfortable accommodation, great outdoor braai boma. Very well equipped for all your needs. Great c...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2026
Ampie R
Saam met vriende
5.0
Very relaxing and enjoyable. Very pleasant and relaxed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Apr 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leonita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 73

Op LekkeSlaap 7 jaar

Antwoord gewoonlik binne 2 ure

Ligging

  • Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Noko Lodge Mabalingwe het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek

Mabalingwe Nature Reserve, Bela Bela, 0480, Limpopo

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 8 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91de3e653af56d57403a58cd3882f726cf1a2c0397b9a05cd02eb8f68a57aff3eb1a4f2e1f57a25d9cca112e17be01d82711?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 73 5 1 5 Mabalingwe Nature Reserve Bela Bela 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -24.848700008347 28.043650216844
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang