Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nomax Beach House

Selfsorg
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 85, Shakas Rock, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12)

Beskrywing

Nomax Beach House bied selfsorgverblyf in 'n lieflike gesinsvakansiehuis in Shaka's Rock.

Dié vyfslaapkamerhuis is op die strand en is ideaal vir 'n groep vriende of 'n groot familie wat op soek is na gerieflike verblyf en 'n lieflike see-uitsig.

Die huis beskik oor 5 slaapkamers wat almal na die see front. Drie van hierdie kamers is op die boonste verdieping en bied 'n see-uitsig. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort, asook 'n TV-kamer wat na 'n stoep met 'n see-uitsig lei. Hierdie is die ideale plek om te ontspan. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede kamer het 3 enkelbeddens en die derde kamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede en derde kamers deel 'n badkamer wat 'n stort en 'n bad het.

Die laaste 2 kamers is op die onderste verdieping. Een van die kamers het 'n koningingrootte-bed en die ander het 3 enkelbeddens. Hierdie 2 kamers deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, ingeboude kaste en ander toestelle toegerus. Die huis het 2 sitareas met gerieflike sitplek en 'n TV met die volle DStv-pakket. Gratis WiFi is in die huis beskikbaar.

Die hoofsitarea lei na 'n groot onderdakstoep met braaigeriewe. Die groot privaat swembad is ideaal vir die somer. Daar is 'n groot, oop erf langs die huis wat gras het en ideaal is vir kinders om op te speel. Die huis bied direkte privaat toegang tot die strand.

Die perseel word beveilig met 'n alarmstelsel en 'n outomatiese ingangshek. Die huis word daagliks skoongemaak, behalwe op Sondae en openbare vakansiedae. Die skoonmaker woon op die perseel. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Thompsons Beach bied 'n veilige swemstrand met permanente lewensredders. Daar is ook verskeie winkels, restaurante, aktiwiteite en besienswaardighede in die omgewing.

Slaapplek

’n Bespreking by Nomax Beach House sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 5
Plek vir 3 mense
3 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 4 resensies vir Nomax Beach House
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Denise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Jaar gelys 4

Ligging

  • Ocean-rylaan 85, Shakas Rock, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Nomax Beach House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 12)
Vanaf
Vanaf R7 500
per nag (plek vir 12)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ocean-rylaan 85, Shakas Rock, Ballito, 4390, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA80bca4a7ca48f4339eb5e7a509cb08739dffa496af2313761f15d8668336ea603bfdbab1004631d400ebaa48e04641c8227d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R7 500 per nag (plek vir 12) 4 5 1 5 85 Ocean Drive Shakas Rock 4390 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.520830664018 31.227256588955
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem