Sandbaai  Akkommodasie by Nommerpas | LekkeSlaap
+4
+4

Nommerpas

  • Vanaf R425 per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 2, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Nommerpas is 'n selfsorg-vakansiehuis wat in Sandbaai, Hermanus geleë is. Dis ideaal vir 'n vakansie of net 'n wegbreek uit die stad.

Dié huis het slaapplek vir 4 en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die kombuis is volledig toegerus en die sitkamer is apart.

Geriewe op die perseel sluit 'n braai-area en velige parkeerplek in en dis ook troeteldiervriendelik.

Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, voëlkyk, wynproe, fietsry, bergfietsry, swem en tennis in.

Slaapplek

’n Bespreking by Nommerpas sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 38 resensies vir Nommerpas
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Disastraat 2, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Nommerpas het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R425
per nag (plek vir 4)
Vanaf R425
per nag (plek vir 4)
Vanaf R425
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disastraat 2, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDlkYjJhMjY1LWYzNDQtNGRmNi1hMDA5LTQxZTk0ZDE5NjlhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R425  per nag (plek vir 4) 38 5 1 5 2 Disa Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -34.420202217099 19.18812315264
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za