Nonkululeko Accommodation
Gastehuis
Beskrywing
Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n stoep waar gaste kan ontspan. Linne en handdoeke word voorsien.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
Elektriese Toebehore
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Maaltye kan op versoek en teen 'n ekstra koste gereël word.
Wasgoed en pendeldienste (na en vanaf King Shaka Internasionale Lughawe) is teen 'n ekstra koste beskikbaar. Reël dit asb. vooraf.
Die slaapkamers is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 4 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tariq Place 18, Riyadh, Verulam, 4339, KwaZulu-Natal
- Alle ouderdomme is welkom