+56
Selfsorg in Ruiterbos

Nooiensboom Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Hennie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2026

Salige wegbreek, uitstekende fasiliteite. Top wegbreek! Mooiste omgewing, 'n netjiese, goed toegeruste huis en 'n puik gasheer. Glo my, jy wil dit ervaar. Heerlik gebly, gestap en gekuier - sal môre weer gaan as ons die geleentheid kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2026

'n Versteekte juweel wat ons hoogs aanbeveel! Nooiensboom Cottage is 'n absolute versteekte juweel! Ons het elke oomblik van ons verblyf terdeë geniet en kan die verblyf hoogs aanbeveel. Die cottage is ruim, uiters netjies, het alles wat jy moontlik kan nodig kry vir selfsorg en Jaco is 'n uitstekende gasheer. . Die uitsig is pragtig, die cottage is baie privaat en die rustigheid is sielskos.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Sielskos! Dit was weereens een vir die boeke – ’n 10 uit 10 naweek! Die atmosfeer is so rustiek en rustig, en die warmbad is natuurlik net die kersie op die koek. . Die kothuis is uitstekend toegerus met alles wat ’n mens kan nodig hê. Ons waardeer dit dat daar voortdurend verbeterings aangebring word – van die afdak-parkeering en nuwe heining tot die buitebraai, sonstoele en ander besonderhede wat die ervaring net meer gemaklik maak. . Ons het afgestap na die rivier toe, en dit was eenvoudig betowerend. Die hele plek bied die perfekte balans tussen natuur en gerief. . Nooiensboom is die ideale plekkie vir ’n naweek weg – om weer te verbind met jouself, jou lewensmaat en die natuur.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dietmar V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Extraordinary peaceful cottage. This place is simply extraordinary. From the moment you arrive, you feel completely immersed in nature, surrounded by wildlife, lush greenery, and breathtaking rolling hills. It is the kind of setting that makes you forget the rest of the world exists. The cottage itself is impeccably equipped. The kitchen has everything you could possibly need to cook a proper meal, and the two braai spots (one inside, one outside) are a fantastic touch. We chose to braai outside, and with that view stretching out in front of us, it was honestly one of the highlights of the entire trip. Afterwards, we rounded off the evening in the hot tub, the perfect way to end a perfect night under the stars. Inside, every detail has been taken care of. The beds and pillows are genuinely comfortable, the bathroom is spotless, and the overall quality throughout the cottage is well above what you would typically expect from a self-catering stay. The estate is vast enough that we could go for morning and evening walks without ever feeling like we were running out of space to explore, something we truly appreciated. Jaco was an outstanding host. Attentive, responsive, and genuinely warm, he replied to WhatsApp messages almost instantly whenever we had a question. That kind of hospitality makes a real difference. Our only regret? Not booking more nights. We will absolutely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saskia G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2026

Utterly delightful. If I could give Jaco and the beautiful farm and cottage 10/10, I would. Jaco showed us around this very interesting property. The cottage was so up to date in style, built to optimise the spectacular view. There was everything we needed, comfort tops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2026

Weg van die geroesemoes. Nooiensboom Cottage is ’n rustige, privaat wegbreek in die natuur. Die gasheer het regtig moeite gedoen om seker te maak ons is te alle tye gemaklik. Die kothuis is netjies en goed toegerus, en die Knysna-loeriepaar wat gereeld rondom die kothuis gesien is, het die verblyf ekstra spesiaal gemaak. Dit is ’n heerlike plek om te ontspan en regtig weg te breek. Ons sal beslis weer terugkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2026

What an amazing stay and place. The host is extremely friendly and always helpful. What an amazing stay and place. The host is extremely friendly and always helpful. If you need time to relax and just forget about the day to day life, then this is the place to visit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Juanita E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Netjies en absolute rustigheid. Ons het die stilte en rustigheid so geniet. Elke ding op sy plek en alles wat ons nodig gehad het. Net wat mens nodig het om uit die stad te ontsnap. Ons eerste oggend het die mis oor die koppe gehang, wat 'n pragtige uitsig. Jaco het ook gereeld seker gemaak alles is reg. Ons sal vir seker weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eugene D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2025

’n Heerlike, rustige wegbreek. Die kothuis is uitstekend toegerus en ons het aan niks kortgekom nie. Ons kon heerlik binne of buite braai en in die warm bad ontspan, omring deur die rustigheid en stilte van die natuur. Die gasheer was baie vriendelik en behulpsaam. Ons het ons verblyf baie geniet en beveel dit beslis aan vir ’n rustige wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaen B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Dit was absoluut fantasties! Elke aspek van die ervaring was uit die boonste rakke. Ons is beslis gou weer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Jaco Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R3 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R3 000
per nag, vir 4 mense
Bespreek

Plaas Leliehoek, Leeukloof LK6, Mosselbaai Distrik, 6506, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 4 gaste
  • Geen kinders onder 5
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6240941a87c11c430c0ab44e0da0f918fa6873f4f8548bc3d985dbd845f4e1ed33fbf5e5886ef4753bf8f74730c4d8e6d80e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 000 per nag, vir 4 mense 17 5 1 5 Plaas Leliehoek Leeukloof LK6 6506 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.957970084473 22.075703813022
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang