LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Norfolk Pine Guest House | LekkeSlaap
+42

Norfolk Pine Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 24 resensies vir Norfolk Pine Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
3.9/5
Matilda B - Nov 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda B
Enkelreisiger

Die gastehuis personeel is baie vriendelik.

Ontbyt was op die kwotasie, maar was nie ingesluit by die prys nie en moes addisioneel betaal word.

Sunette R - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sunette R
Gesin met tieners

Ons het ons verblyf baie geniet. Was weg van die stad se geraas. Het baie veilig en tuis gevoel.

Ons het slegs 'n oornagplek gesoek en dit was heerlik weg van die stad se lawaai. Vriendelike diens en skoon ruim vertrekke. Kan dit beslis aanbeveel.

Tina K - Aug 2018
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Tina K

Ons was onaangenaam verras.

Ons was nie seker of ons 7 of 8 mense sou wees nie. Ek het hulle wel in kennis gestel dat ons 2 mans en 5 of 6 vrouens sou wees. Hulle het dit toe goed gedink om 4 vrouens in 1 kamer te sit (met 1 badkamer) en 2 mans en die ander vrouens in dieselfde kamer. Hoe op aarde kry jy dit reg om vir vreemde mans en vrouens 'n kamer te laat deel? Gelukkig sou 1 vrou nie meer kom nie, en ons het toe die ander vrou se bed in ons kamer in gedra, wat nou beteken het dat ons 5 vrouens in een kamer moes slaap. Die foto's op die internet is nie naastenby hoe dit lyk nie. Die goed is oud en niks pas bymekaar nie. Gordyne is sommer deur 'n ou koperpyp geryg. Daar is 2 klein skrootwerwe op die perseel. Dit lyk baie sleg daar en is nie naastenby die geld werd nie.

Paballo P - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paballo P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Everything about that place is wonderful.

The owners of the guest house are wonderful people, my husband and I are surely going back soon.

Suzette C - Mrt 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suzette C
Besigheidsreis

Great place and friendly, helpful staff.

What a great place! Awesome people and service. Great breakfast. Staff well trained.

Chris S - Feb 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S
Enkelreisiger

Stunning plek!

Baie mooi plek, almal baie vriendlik, het lekker gebly, baie dankie!

Petrus D - Jan 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus D
Gesin met klein kinders

Heerlik rustig en alles wat jy nodig het, baie vriendelike gasheer en gasvrou.

Dit was 'n heerlike verblyf wat gevoel het soos plaas. Sou net 'n waaier of lugreëlaar in kamer verkies het. Daar was ook nie TV soos belowe in die advertensie nie, maar dit het nie gepla nie. Gasheer het heerlik my kleinkind vermaak deur met hom gras te sny op die trekker. Die vriendelikste gasheer en gasvrou.

Janene S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Janene S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onveilige ligging, en baie onversorg.

Die gastehuis is op pad Diepsloot toe, en in 'n baie onveilige omgewing/buurt. Dit is nie goed versorg nie en die foto's skep 'n wanindruk, lyk of dit jare terug geneem moes wees. Glad nie waarde vir geld nie.

Adele D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Adele D
Gesin met klein kinders

Very nice.

Het baie lekker gebly en baie vriendelike mense. Sal hulle enige tyd aanbeveel.

De Villiers A - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
De Villiers A
Gesin met tieners

Ontevrede.

Ons het in die aparte eenheid buite die gastehuis geslaap, maar was oor die algemeen nie tevrede met ons verblyf nie. Die stort aan die een kant van die gang sowel as die badkamergedeelte aan die ander kant van die gang het glad nie deure of gordyne gehad nie. Die kaste, linne en handdoeke was vuil, en ons het 'n leë koeldrankbottel onder een van die beddens gekry. Die gastehuis self is egter in 'n baie rustige area geleë.

Hannetjie R - Jun 2017
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannetjie R
Saam met vriende

'n Netjies en gerieflike plekkie met warm vriendelike diens.

Elna was baie vriendelik, behulpsaam en akkommoderend. Die kamers was ruim en netjies met die nodiges om jou verblyf te vergemaklik.

Stanley G - Mrt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Stanley G
Enkelreisiger

Relaxing experience.

Lovely establishment with classic touch.

Lianrie H - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Lianrie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Onaanvaarbare dubbel betaling van tariewe.

Kommerwekkend moes ek uitvind dat dit as 'n geskenk aan 'n nabye egpaar moes wees om by Norfolk tuis te gaan deur hulself betaal moes word. Dit nadat dit duidelik bevestig was dat die volle betaling ontvang is. Sedertdien het ons nog geen terugvoer van die dubbel betaling ontvang nie.

Norfolk Pine Guest House's terugvoer

Norfolkpine sincerely apologize for the mistake. The customer was unable to tell on arrival if the full amount was paid and offered to pay the 50% possibly outstanding, in cash. We picked up the mistake and we are in the process of getting their bank details for the direct refund to the customer of the R 325.00 over payment. We are also working on a better communication system between admin and the receiving after hours. It is the first time something like this happened and needs our serious attention. I agree with the writer, we need to zoom in on this problem and will do so. Kind regards, Elna and the team.

Norfolk Pine Guest House
Corne V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corne V
Saam met vriende

Wonderlike ontvangs, asook kamer.

Regtig aan te beveel vir 'n persoon wat 'n netjiese landelike omgewing verkies.

Kuyler F - Aug 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kuyler F
Besigheidsreis

Gasvrou baie vriendelik.

Ons het dit geniet. Dis naby 'n groot sentrum geleë. Ek weet dis bed en ontbyt, maar sou geniet het as daar koue water en ys in die yskas was.

Hester V - Jun 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hester V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Nie te sleg nie.

Ons het net een aand gebly. As ek kritiek kan lewer oor iets, is dit die ligging. Ek het Centurion area op die internet opgesoek, en dit was 30 km vanaf Centurion Mall. Nogal ver vir die stad. Ons het nogtans heerlik gebly. Ek dink as mens meer as een paartjie daar slaap kan privaatheid 'n probleem wees. Jy bly in die huis met geen buite-toegang nie.

Russel C - Des 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Russel C
Besigheidsreis

Baie genotvol, stil en rustig.

Die gastehuis bied baie aangename verblyf, en die bestuur is baie behulpsaam. Lekker gebly.

Nhlanhla N - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nhlanhla N
Besigheidsreis

Good

See the stars below:

Kevin S - Mei 2014
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kevin S
Besigheidsreis

Rustige area.

Sien die sterre.

Janey P - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janey P
Besigheidsreis

'n Baie lekker plek om by te bly!

'n Baie oulike, skoon plek. Die mense was baie vriendelik.

Tanya S - Mrt 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very nice place to stay, especially when visiting family.

The place is very easy to get to and is close enough to the highway. Norfolk Pine is a must stay for everyone!

Dimakatso S - Jul 2013
Gemiddeld
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dimakatso S

Good

Good service, felt very safe, nice location.

Poppy L - Mei 2013
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Poppy L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful place, wonderful stay

Elna is an awesome hostess. She is accommodating and welcoming and makes one feel so relaxed. The stay was a present to someone, they enjoyed their stay and especially loved the comfortable pillows. I myself would love to stay here one day.

Yolanda S - Aug 2011
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolanda S
Enkelreisiger

The owners were very friendly. I really enjoyed my stay. Will defenitely stay over again.

I can only say good things of the place and the owners. Everything was neat and tidy, and the food was excellent. The atmosphere is homely.

Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R650
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 25 persone
  • Inkloktyd: 11:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charles-weg 6, Centurion, 0157, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJkMjdiYjc0LTI4ZGQtNDMwYy05MTJlLWZlMmZmMTE4NjI0Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (vir 2 persone) 24 5 1 5 6 Charles Road Centurion 0157 Gauteng 086 999 0018 11:00-16:00 10:00 -25.88822 28.08467
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!