Randburg Akkommodasie by Northwold Comfort Living | LekkeSlaap
+34

Northwold Comfort Living

6 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elnita-laan 18, Northwold, Randburg , 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R685 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Northwold Comfort Living is in Northworld geleë en bied gerieflike oornagverblyf vir sakereisigers, paartjies en gesinne.

Gaste kan tussen 4 suites met privaat ingange kies. Die suites het 2 enkelbeddens, 'n koning- of 'n koningingrootte-bed en elke suite het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Linne, handdoeke, toiletware en 'n skoonmaakdiens word voorsien.

Daar is 'n kombuisie in elke suite en dit het 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. WiFi en sateliet-TV is in al die suites beskikbaar.

Die gastehuis het 'n swembad, braaigeriewe en 'n speelarea met klimrame en 'n trampolien vir kinders.

Northwold Comfort Living is net 200 m vanaf 'n Spar, apteek, 24 uur-vulstasie, koffiewinkel, skoonheidsalon en vele meer. Northgate-winkelsentrum en Ticketpro Dome is net 2 km weg en Jackal Creek Gholflandgoed is net 6 km weg.

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Northwold Comfort Living
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Elnita-laan 18, Northwold, Randburg , 2188, Gauteng
  • Gaste dink Northwold Comfort Living het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R685
per nag (plek vir 2)
Vanaf R685
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elnita-laan 18, Northwold, Randburg , 2188, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAoLjSLGFh42mgWGmJKUXnkYnwfuTIG116LjXL0HxFpxpa2NHmT0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R685  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 18 Elnita Avenue Northwold 2188 Gauteng 086 999 0018 14:00-21:00 10:00 -26.077852897124 27.947489467667
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za