Novello Farm
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Belinda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 3 jaar
Opsomming van Resensie
Anya J - Mrt 2024
Algehele gradering
Just what I needed to rest.
Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Heinz P - Mrt 2024
Algehele gradering
Het baie lekker gekuier. Baie sentraal.
Barney B - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtige berguitsig vanaf die braai!
Stephanie P - Mrt 2024
Algehele gradering
Pragtig, netjies en veilig.
Christel H - Feb 2024
Algehele gradering
Die eienaars is ongelooflik gasvry. Kamer was skoon en netjies.
Alta S - Des 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Jahn-marie M - Okt 2023
Algehele gradering
Rustigheid.
Lex K - Jun 2023
Algehele gradering
Gerieflike, goed toegeruste oornagverblyf.
Novello Farm se terugvoer
Baie dankie. Julle het die plek baie netjies agter gelaat en is enige tyd welkom.
Jude G - Mei 2023
Algehele gradering
Friendly and comfortable.
Werner N - Mei 2023
Algehele gradering
Dit was regtig fantasties. Daar is so baie om te doen in die area. Belinda en haar familie is super vriendelik. Ons beplan klaar ons volgende kuier by Novello.
Novello Farm se terugvoer
Baie, baie dankie.
Frik V - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend geleë met 'n baie aangename en behulpsame gasvrou.
Francois L - Apr 2023
Algehele gradering
Oulike plek en gerieflik.
Calvyn V - Apr 2023
Algehele gradering
Baie gemaklik en lekker gekuier.
Candice B - Mrt 2023
Algehele gradering
One-night stay.
Laetitia M - Mrt 2023
Algehele gradering
Lekker rustig met 'n baie vriendelike gasvrou.
Novello Farm se terugvoer
Baie, baie dankie. Kom kuier gerus weer.
Randell P - Mrt 2023
Algehele gradering
Was baie lekker.
Novello Farm se terugvoer
Baie, baie dankie.
Anna L - Jan 2023
Algehele gradering
Wow, dit was rus vir my siel. Dankie.
Novello Farm se terugvoer
Baie dankie vir die mooi woorde. Ons waardeer elke besoeker en wil he hul moet terugkom.
Groete
Belinda
Melissa M - Des 2022
Algehele gradering
Gerieflike verblyf om 'n 'Route 62 roadtrip' mee af te skop.
Hoosain E - Nov 2022
Algehele gradering
1 night, very quiet and relaxing.
Novello Farm se terugvoer
Hi Hoosain, thank you very much for your kind words. Hope to see you again in the future.
Regards,
Belinda
Novello farm
Bronwyn M - Nov 2022
Algehele gradering
Wonderful place to stay.
Runel S - Okt 2022
Algehele gradering
'n Heerlike rustige wegbreek.
Lees meerMarco M - Mei 2022
Algehele gradering
Uitstekend.
Novello Farm se terugvoer
Baie dankie vir die goeie resensie, ons waardeer dit en julle.
Groete
Novello
Adriaan M - Mrt 2022
Algehele gradering
Dit is 'n baie rustige bestemming. Geen geraas weg van die gewoel van die stadswêreld. Die vars lug doen mens goed. Ek raai enige iemand aan om te gaan besoek. Die kliëntediens en die ontvangs was uistekend.
Novello Farm se terugvoer
Baie Dankie Adriaan.....julle is enige tyd weer welkom.
Groete
Belinda
Elize V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie netjies en lekker Karoo-gasvryheid.
Lees meerNovello Farm se terugvoer
Hi Elize,
Baie dankie vir die pragtige resensie. Julle is enige tyd weer welkom.
Groete,
Belinda
Rens S - Jan 2022
Algehele gradering
Rustige wegbreek.
Novello Farm se terugvoer
Baie dankie. Ons waardeer julle terugvoer. Kom kuier gerus weer.
Claudia H - Jan 2022
Algehele gradering
Great hospitality and neat rooms!
Novello Farm se terugvoer
Thank you very much for your kind words, it is much appreciated.
Tersia G - Des 2021
Algehele gradering
Lekker.
Kamin T - Sep 2021
Algehele gradering
Great weekend getaway in close proximity to Montagu.
Eugene (dusty) R - Aug 2021
Algehele gradering
Peaceful and enjoyable stay with very helpful and friendly hosts.
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R62, Novello, Montagu, 6720, Wes-Kaap