Somerset-Wes Akkommodasie by Now and Then Accommodation | LekkeSlaap
+31
+31

Now and Then Accommodation

  • Vanaf R600 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welko Farm, , Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Now and Then Accommodation is op 'n rustige kleinhoewe net buite Somerset-Wes geleë. Ons verblyf is klein en kompak, maar sal voldoen aan al jou vereistes vir 'n wegbreek.

Eenheid 1 en 2 is oopplan-ateljeewoonstelle en daar is 'n skakelkamer met 2 enkelbeddens wat saam met hierdie eenhede bespreek kan word. Elke eenheid beskik oor 'n bed, linne en handdoeke, 'n aparte badkamer met 'n stort of 'n bad, 'n toegeruste kombuisie, 'n sitarea met 'n TV en ondervloerse verhitting vir eenheid 1 en 2. Die eenhede het ook 'n ruim tuin en braaigeriewe.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 22 resensies vir Now and Then Accommodation
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Welko Farm, , Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
  • Gaste dink Now and Then Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R600
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Welko Farm, , Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2Huct8F0pikn6wQkwhP9N7NrJpGlWujejXaIV2UB4P5sXmQ3Zf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R600  per nag (vir 2 persone) 22 5 1 4 Welko Farm 16 Old Sir Lowry's Pass Road 7130 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.113988544118 18.888706976924
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za