Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Now and Then Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Adolph Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 41 resensies vir Now and Then Accommodation
Netheid
4.1/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5
Megan C - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Megan C
Gesin met klein kinders

A break away.

It was a nice quiet break away from the city life.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ronel B
Saam met vriende

Baie sentraal gelee. Veilig en rustige atmosfeer en mooi uitsig oor Gordonsbaai.

Woonstelle is netjies maar kan uitleg ietwat opgeknap en mooigemaak word. Toilet en wasbak in 2 slaapkamers is bietjie knap, maar die stort is groot met heerlike warm water. Die 3de eenheid is nog onvolledig en was baie stowwerig, maar is skoongemaak nadat daar kennis daarvan gegee is. Die bed en beddegoed is ordentlik skoon vir 'n goeie nagrus. Die eienaar was vriendelik en baie behulpsaam met alles wat ons gevra het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Eddie S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eddie S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lieflike plek naby alles.

Baie lekker gebly en die area is pragtig. Die gasheer was wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Now and Then Accommodation se terugvoer

Dankie Eddie! Julle is altyd welkom.

Now and Then Accommodation
Shawn F - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Shawn F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Will visit again.

It was peaceful, relaxing and quiet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tanja S - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanja S

Fantasties.

Dit was heerlik. Baie goed geleë, naby alles wat jy nodig het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kimberley B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kimberley B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker, net dat ons nie die swembad kon gebruik nie, was teleurstellend.

Ek het spesiaal 'n plek geboek met 'n swembad en ons kon nie gebruik maak van die swembad nie. Dit was baie teleurstellend, want ons moes toe strand toe ry en ons wou nie ry nie omdat ons 'n drankie gedrink het ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Now and Then Accommodation se terugvoer

Eks baie jammer dat die vewagting van die swembad se gebruik by julle geskep is, maar dit is so aangedui op al die eenhede dat daar nie swembad beskikbaar is nie. Slegs as die hoofhuis bespreek word, is dit vir daardie huurders.

Now and Then Accommodation
Angelique B - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique B
Gesin met klein kinders

Ons het baie lekker gebly.

Het 'n probleem gehad, maar die eienaar was baie hulpvaardig en baie gasvry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Now and Then Accommodation se terugvoer

Baie dankie Angelique. Julle is altyd weer welkom.

Now and Then Accommodation
Adreana H - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adreana H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat baie nice ondanks die weer.

Alles as goed. Diens. Die feit dat ons ons eie hek key gehad het en vooraf was gesê wat die tye van load shedding was bonus punt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Now and Then Accommodation se terugvoer

Baie dankie Adreana.
Julle is altyd welkom!

Now and Then Accommodation
Anette V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anette V
Enkelreisiger

Ek het daar geslaap, was heeldag by konferensie.

Man was baie vriendelik en behulpsaam met aanwysings. Daar was ou, vrot kos van vorige gaste in die yskas. Die beddegoed was skoon, maar die weeluise het my so gebyt. Sulke harde knoppe wat erg brand en jeuk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Now and Then Accommodation se terugvoer

Ek is baie jammer oor die feit dat iets jou gebyt het, maar ek het ondersoek laat instel en daar is geen luise of enige iets van so aard in enige van my eenhede nie.
Die plekke word baie gereeld berook. Daar was gaste net die vorige dag daar en hulle het geen so 'n ervaring gehad nie. Dis dalk moontlik dat u by die konferensie al gebyt was.
Die een polistireen bakkie met bietjie oorskiet slap tjips het die vorige dag se gaste daar gelos en ek is jammer, die skoonmaak personeel wou dit gehad het, maar vergeet om dit te neem. Definitief nie ou vrot kos gewees nie. Jammer weereens daaroor.

Now and Then Accommodation
Lohan J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lohan J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker stil, niemand wat jou pla nie en baie vriendelike diens.

Fantasties en baie mooi uitsig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Paul W
Besigheidsreis

Great Location for my needs. Adolph is very friendly and helpful. Will be using it again in the future.

Value for money. Ths section should not be a requirement.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Now and Then Accommodation se terugvoer

Thanks! You are always welcome.

Now and Then Accommodation
Jermaine C - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jermaine C
Gesin met klein kinders

Nice and relaxed.

Was quite the breakaway we needed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Now and Then Accommodation se terugvoer

Dankie Jermaine.
Julle is altyd welkom.

Now and Then Accommodation
Selma B - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Selma B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was vir ons gerieflik geleë, mooi uitsig op die berg en oor die see en wingerde. Die eenheid was skoon en gerieflik toegerus met alles wat nodig is. Ons het ons verblyf vreeslik geniet.

Gasheer was baie behulpsaam en vriendelik. Was heerlik stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Leon O - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Leon O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker en rustig. Die ligging is perfek.

Kan dit aanbeveel vir enige van my vriende. Uit die stadsgewoel uit. Luilekker en ontspanne atmosfeer. Natuurtonele in die omgewing is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Now and Then Accommodation se terugvoer

Baie dankie. Julle is altyd welkom.

Now and Then Accommodation
Deon B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Deon B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam gevind.

Privaatheid en rustigheid baie aangenaam gevind, wanneer ons tuis was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carel P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel P

Baie lekker, rustig en veilig.

Dit is 'n baie mooi omgewing, rustig en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cecelia H - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecelia H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Veilig.

Ons het eintlik net daar gaan slaap, maar ek sal dit vir enige een aanbeveel. Dis vriendelike mense daar, baie behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
St D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
St D
Gesin met tieners

Baie netjies plek. Sal vorentoe weer gebruik maak van die plek.

Baie lekker en netjiese, rustige plek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lize D - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lize D
Saam met vriende

Plaasgevoel by die see, rustigheid wat nodig is vir lekker vakansie.

Ligging is gerieflik en naby aan winkelsentrums. Privaat en stil, met pragtige uitsig oor alles wat die mooi van die area beklemtoon. Beslis 'n gunsteling vir ons volgende kuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
John H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John H
Saam met vriende

Baie lekker plek. Veilig, rustig. Mense laat jou welkom voel en help graag as jy iets benodig.

Ek sal beslis weer daar gaan bly. Goeie waarde vir geld. Alles wat jy nodig het met 'n ekstra porsie stilte en rustigheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Curtis Jacobus G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Curtis Jacobus G
Saam met vriende

Was lekker en rustig by die perseel.

Sal net aanbeveel om beter beddegoed en meer gepaste gordyne in te sit voor die deur.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Now and Then Accommodation se terugvoer

Dankie vir jule terugvoer Curtis. Ek is besig om alles oor te doen en is reeds klaar met eenheid 2. Kyk gerus die nuwe fotos.

Now and Then Accommodation
Brenda G - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Friendly host. Beautiful views and lovely atmosphere.

Lovely host, beautiful location and good value for money.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elsie Magdalena Johanna D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsie Magdalena Johanna D

Rustige plaas gevoel.

Vandat ons daar aangekom het tot ons gery het was dit aangenaam. Adolf het ons baie vriendelik ontvang. Die plekkie was baie skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Paul B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Paul B
Saam met vriende

Rustige, bekostigbare verblyf.

Rustige verblyf nie te vêr van strand af. Ons het lekker gerus by Now and Then. Gemaklike bed en genoeg basiese toebehore. Eienaars was vriendelik en behulpsaam. Lekker lui middae sit en braai na 'n lang dag op die strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Now and Then Accommodation se terugvoer

Baie dankie, Paul. Kom gerus weer!

Now and Then Accommodation
Lameeze M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lameeze M
Saam met vriende

Was amazing.

The environment was nice and beautifully.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Was heerlik.

Die omgewing is mooi en lekker.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carmen O - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Carmen O
Besigheidsreis

Nie baie netjies.

Alles is daar wat jy benodig vir selfsorg maar dis nie baie netjies nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kelvin M - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kelvin M
Saam met vriende

Dit was baie aangenaam en lekker, ook gerieflik naby als, nogmaals baie dankie.

Die personeel was baie vriendelik met ons aankoms daar en die eenhede was ook gerieflik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Now and Then Accommodation se terugvoer

Baie dankie Kelvin. Julle is altyd welkom.

Now and Then Accommodation
Sanet F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Sanet F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Bekostigbaar, maar baie basies.

Baie basiese eenheid. Eenheid ongelukkig nie ordentlik skoongemaak nie (badkamer en kombuis se wasbakke was verstop alhoewel die badkamer s'n reggemaak is op versoek, lig in vertrek vuil en vol goggas, baie spinnerakke in vertrek in hoeke, braairooster vuil). TV is ou tipe boks op 'n lendelam staander wat oorhel (toe dit aan die eienaar genoem word dat dit onveilig is, was sy antwoord dat ons nie moet bekommer nie, as die TV val, is dit sy probleem). TV het net TV1 en al die ander kanale werk nie, alhoewel webtuiste sê daar is gedeelde DSTV, maar daardie kanaal werk glad nie sowel as nie die ander SABC-kanale nie. Eenheid is eerder 'n kelder met net 'n deur en een venster waarvan die venster nie eers diefwering het nie, so in die aand as jy vars lug in die vertrek soek moet jy maar jou kans vat met die elemente. Algehele veiligheid van die ligging is ook nie ideaal nie. Die deur na die ander eenheid is net 'n deur wat in die opening gesit is met geen slot nie, en die ander inwoners in die eenheid langsaan kan net die deur oopdruk op toegang tot ons eenheid te kry. Het maar toe die yskas en tasse voor dit gepak om te beveilig. Mengelmoes van glase en koppies by die breekware.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riedewaan V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riedewaan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely place to stay.

Friendly welcome and the view amazing.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rayna V - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Rayna V
Gesin met klein kinders

Peaceful and pretty.

Very spacious, very quiet away from the hustle and bustle of Somerset. Beautiful view to wake up to each morning even if it is overcast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan F - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike verblyf teen 'n redelike tarief.

Ligging effens ongemaklik, geen direkte veilige toegangsroete tot Strand/Gordonsbaai. Goed geleë (naby R44) vir reis na Stellenbosch/Franschhoek/Paarl wynroetes op R44 en R45. Winkelsentrums, flieks, hospitaal gerieflik naby.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina Alessandra H - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Ina Alessandra H

Baie swak verblyf. Sal verseker nie weer gebruik maak daarvan nie.

Baie swak. Ek was teleurgesteld. Die bed was stukkend en die algemene netheid en voorkoms van die eenheid was baie swak in vergelyking met die res van die verblyf bespreek deur LekkeSlaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Now and Then Accommodation se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Ek is besig om alles oor te doen en is reeds klaar met eenheid 2. Kyk gerus die nuwe fotos.

Now and Then Accommodation
Liezl D - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Liezl D
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig!

Alles was skoon en netjies. Al probleem was dat die yskas stukkend was en 'n kleiner yskas ingesit is, waarop die TV gestaan het wat ons skaars kon sien. Verder het ons lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Now and Then Accommodation se terugvoer

Dankie vir julle terugvoer. Ek is besig om alles oor te doen en is reeds klaar met eenheid 2. Kyk gerus die nuwe fotos.

Now and Then Accommodation
Susan P - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Susan P

Very comfortable.

All the basics one needs. Clean and tidy. Will definitely recommend it to others.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rienie V - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rienie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens met bitter vriendelike gasvrou en -heer.

Ek sal baie beslis Now and Then hoog aanbeveel sover ek kan, want dit is alles wat 'n mens verlang vir 'n rustige wegbreek. Vriendelike mense en netjies en rustig en uiters veilig. Sien julle binnekort weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anneline P - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anneline P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lovely countryside!

The location is great for a getaway from the ratrace. The accommodation and facilities are basic, but clean. More linen should be provided, especially during winter. The place is clean inside but the outside needs an overall. It is value for money if you are on a tight budget.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Willie D - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Willie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stil en rustig!

Eienaar het dadelik aandag gegee as daar probleme was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maralize K - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Maralize K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Ons het baie lekker gebly. Die omgewing is baie mooi.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anton S - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anton S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Lekker rustig.

Ons het dit baie geniet. Lieflike landelike atmosfeer en vriendelike gasheer. Die geriewe is basies, maar skoon en netjies. Dankie Adolf vir 'n heerlike tyd.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elma B - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elma B
Gesin met tieners

Goed!

Sien die sterre hieronder.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melanie M - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melanie M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was lekker rustig en stil, net wat ons nodig gehad het.

Dis baie mooi en rustig daar; sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 16 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Sir Lowry's Pass-weg 16, Welko Plaas, Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb349fd81aeadf170788a02ea855bb33578a4035172c0e0f7aaddeb713af16a5a719ab5397470776d8dfd01eb04c2a4cdff07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 41 5 1 5 16 Old Sir Lowry's Pass Road Welko Farm 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.113988544118 18.888706976924
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem