+27
Selfsorg in Somerset-Wes

Now and Then Accommodation

Eenheid 2
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 4 persone
  • 2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes. Maar dit het 'n opsionele, aangrensende slaapkamer op versoek vir gaste wat met 2 kinders reis. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gaste het die opsie om 'n aangrensende kamer te bespreek wat geskik is vir 2 kinders en beskik oor 2 enkelbeddens en die gebruik van die badkamer deel. Die kombuisie is met 'n yskas-vrieskas, 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof, 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus. Die kamer het ook 'n vierkantige tafel met stoele en 'n TV.

Oorsig van kamer/eenheid
2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Kinderbed vir 1

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Stoof
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid 1
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Die eenheid het 'n oopplan-ontwerp met 'n slaaparea, 'n kombuisie en 'n sitarea. Dit het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond en 'n ketel toegerus.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Ondervloerse verhitting
Buitelug
Braai
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Kombuisie
Mikrogolfoond
Stoof
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Ondervloerse verhitting
Waaier
Vermaak
DStv
TV
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

16 Old Sir Lowry's Pass Road, Welko Farm, Sir Lowry's Pass, 7130, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 6 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81a38716e8a8994518e37a71ce588456c0ab7c29e724895e2d127c495964d2b4462c9530d525c98cb468292ce84b161c0ca2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 46 5 1 5 16 Old Sir Lowry's Pass Road Welko Farm 7130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.113988544118 18.888706976924
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang