Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ntamba Safari Lodge

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Leana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 1 resensie vir Ntamba Safari Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Melissa B - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa B
Saam met vriende

Vreeslike lekker kuier!

Ons het 'n wankelrige begin gehad oor mis kommunikasie aangaande die generator wat gebreek was toe ons daar opdaag, maar dis vinnig uitsorteer en my gaste het 'n wonderlike naweek geniet sonder om in die donker te sit. Die personeel is vriendelik en werk so vinnig dat jy skaars weet hulle is daar. Die eenheid is goed toegerus met eetgerei en glase. Ons was 'n groot groep en daar was nie een keer 'n tekort aan iets nie. Die beddens het heerlik geslaap, als is topgehalte. Ons sal beslis weer by Ntamba Lodge bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R18 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R18 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R18 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Derdepoort-weg R565, Black Rhino Wildreservaat, Pilanesberg, 0318, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA771202ab4e4fa9339cd51097b241f7e3211fc88651d12fa42ee35e952e7e06d341f1a1f21a120ec01c729ee7a512cf5b7faa?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R18 500 per nag (plek vir 10) 1 5 1 5 R565 Derdepoort Road Black Rhino Game Reserve 0318 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.161682066977 26.983420293532
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem