Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Nullarbor Cottages

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 218 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Elscke V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Romanties, mooi en rustig. Dit was 'n heerlike en romantiese wegbreek naweek vir ons 10-jaar huweliks herdenking in die Mali eenheid. Weg gesteek van die wêreld met mooiste uitsigte. Privaatheid was lieflik. Selfs ons hondjie het dit geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathan M K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Pleasant stay. Most pleasant stay. Unfortunately the New Year's Eve fireworks from the surrounding area disturbed our dogs, but this is hardly the fault of the accommodation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Laoni H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Peaceful, rustic, clean and very private. We had a wonderful weekend. Thank you. Great place to spend a peaceful weekend away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Beon D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2024

Stil en netjies. Baie lekker gebly. Netjiese, eenvoudige eenheid. Niks sleg om te sê nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2024

Great stay, just unfortunate about the hot water to the shower. Really enjoyed the peace and quiet. The cottage is comfortable, just one little issue that hot water wasn't going through to the shower, only the kitchen.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Francien L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Mei 2024

Baie stil en rustig in die week. Heerlik rustige atmosfeer. Alles is skoon en netjies.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Petria T
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Mrt 2024

Ideaal vir troeteldiere, maar inspeksie voor gaste kom sou probleme voorkom het. Positiewe aspekte: Goeie heining vir troeteldiere, die omgewing is pragtig, die boorgatwater was wonderlik, die linne en skoonmaakdiens was uitstekend. Die eienaar het selfs vir ons 'n haardroër geleend toe ons s'n ingegee het. Negatiewe aspekte: Die televisie het nie gewerk nie en dit het tyd en 'n paar besoeke gekos voordat dit uitgesorteer is. Die TV-skerm was baie klein en gekrap. Daar was geen hulpmiddels (herlaaibare flitse of kerse) om tydens beurtkrag te gebruik nie. Die bank in die sitkamer is oud en vuil. Die houtdeur in die slaapkamer sluit nie dig nie, ongedierte kan binnekom en dit kan koud wees. Die stort is baie klein en ongemaklik, die deur sluit nie dig nie en daar is geen neersitplek vir seep en sjampoe nie. Dit sou gaaf wees as daar hakke in die badkamer aangebring kan word vir ophangplek. Die bedlampie naaste aan die buitedeur kan nie gebruik word nie, 'n verlengkoord is nodig. Een bedlampie se gloeilamp moes vervang word. Dit sou gaaf gewees het as die stoep se buitelig mooi skoongemaak was voordat ons die eenheid beset het.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Elsie H
Kort verblyf Besigheidsreis
3.2
Jun 2024

'n Lekker plek om te kon kom rus na 'n harde dag by die werk. Dit het nie 'n goeie begin gehad nie. Met aankoms moes ek 1.5 uur voor die hek wag om toegang te kry. Daar was mense in die huis, maar niemand het die deurbel gehoor of die motor gesien nie, en ook nie hulle fone geantwoord nie. Toe die persoon by die hek opdaag, was sy onvas op haar voete en duidelik het sy gedrink, en jy kon die drank aan haar ruik. Die res van my verblyf was baie lekker en ek het geen probleme gehad nie.

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ananda V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Jun 2024

Verblyf was goed. Pad soontoe is op plekke baie sleg. Dink vir tarief per dag kan daar WiFi beskikbaar wees. By die kaggel was daar niks om die deurtjie oop te maak nie, en niks om hout in die kaggel te beweeg as dit brand. Op die gras is daar klonte wat in skoene steek.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Charlene B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.0
Feb 2024

Nullarbor Cottages very un-recommended. Unpleasant experience. The advert and the actual cottage are not the same. False advertisement. Hostess unreachable for the duration of the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0
Jenny
Nullarbor Cottages
Sorry you did not enjoy your stay at Nullarbor Cottages and that you were unable to reach us. Poor internet and mobile reception is, however, outside of our control. Nullarbor Cottages

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 218

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 24, Vaalbankplaas, Magaliesburg, 1791, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDUxNmE5ZmEyLTE4NTMtNGI0ZC1iMjQ2LTUyNWUwZjIxNDVhNQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 218 5 1 5 Portion 24 Farm Vaalbank 1791 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -25.98147285712 27.522448450327

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang