Numida Rus
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaal-laan 2537, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Numida Rus bied selfsorgverblyf in Marlothpark, 'n wildbewarea en vakansiedorp op die suidelike grens van die Krugerwildtuin.
Hierdie afgesonderde tweeslaapkamerkothuis bied gerieflike slaapplek aan 4 tot 6. Die slaapkamers het lugversorging en 'n dubbelbed elk. Die leefarea het 'n dubbelslaapbank, en daar is 2 badkamers, een met 'n bad en stort, terwyl die tweede badkamer slegs 'n stort het.
Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser en ysmasjien toegerus. Die leefarea het 'n gemaklike sitkamerstel, TV, lugversorger en plafonwaaier. Buite is 'n groot kuierarea met mure langs die swembad, wat 'n ideale omgewing bied vir gaste om te ontspan of 'n braai te geniet.
Gaste het toegang tot komplimentêre WiFi en onderdakparkeerplek. Ekstra geriewe sluit 'n gasgeiser vir warm water, 'n JoJo-tenk, lampies wat tydens beutrkrag werk, 'n alarmstelsel en 24 uur-sekuriteit in.
Slaapplek
’n Bespreking by Numida Rus sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- ADSL-lyn
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Parkeerplek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
- Eetkamer
- Verekombers
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Estelle Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Tarentaal-laan 2537, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Gaste dink Numida Rus het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Marlothpark Nasionale Krugerwildtuin Suid Mpumalanga
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Tarentaal-laan 2537, Marlothpark, 1321, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom