+136
Wildsplaas in Dinokeng

Nyani Lodge

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Plot 30, De Wagensdrift, Boveneind, Groenfontein, Dinokeng Wildreservaat, 1002, Gauteng Sien kaart

Beskrywing

Nyani Lodge lê aan die oostelike kant van die Dinokeng Groot 5 Wildreservaat in die Nyani Bewarea. Dis die perfekte wegbreekplek in die rustige Afrika-bosveld. Slegs 5 km vanaf die ingang van die Dinokeng Groot 5 Wildresrevaat.

Dié lodge beskik oor selfsorg-eenhede wat in twee losstaande geboue is. Elke gebou bestaan uit 2 selfsorg-eenhede wat met 'n deur geskei word. Dié eenhede het elkeen 'n oopplan-leefarea, 'n goed toegeruste kombuis, 'n boma-area met braaigeriewe en onderdak-parkeerplek.

Die lodge het ook 5 kamers vir oornagverblyf, namlik Oryx, Springbok, Wildebeest, Vlakvark en Hippo. Hierdie eenhede is slegs vir verblyf en daar is geen selfsorggeriewe beskikbaar nie, behalwe 'n yskas en mikrogolf. Daar is ook aparte braai staanplekke vir hierdie eenhede.

Daar is 6 luukse kampstaanplekke beskikbaar. Elke kampeenheid het 'n privaat kombuisie met 'n wasbak en elektrisiteit, 'n ingeboude braai en privaat en suite-badkamer met 'n stort.

Die lodge het 'n swembad met 'n son-dek. Daar is ook 'n eet-area en konferensiegeriewe. Veilige onderdak-parkeerplek is vir alle gaste beskikbaar.

Nyani Lodge is die perfekte fasiliteit vir naweek wegbreek en ook vir privaat funksies.


Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Wasgoeddiens
Bosstaproete
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel
Grondpad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 230 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Evan K
Saam met lewensmaat
5.0
We enjoyed it immensely. Relaxing, comfortable, peaceful; hosts made you feel at home.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2026
Rézaan J
Saam met lewensmaat
5.0
Omring deur die natuur met die gerief van elektrisiteit en jou eie badkamer. Die perfekte langnaweek-wegbreek – om die gejaag van die stad vir die rus...
Sien meer
Aug 2026
Lucy D
Saam met lewensmaat
5.0
Fantasties stil. Eienaar gee om! Heerlik gekamp!. Shadé, Dankie dat jy ons herinner het van wanneer, hoelaat en elke detail gestuur het. Die webtuiste...
Sien meer
Jul 2026
Deirdre S
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing. We had an amazing stay! The place was spotless, and everything was clean and well looked after. The staff were incredibly frie...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2026
Luke L
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker en rustige wegbreek uit die stad. Ons het baie lekker gebly, personeel was baie vriendelik. Eenheid was skoon en netjies met 'n lekker braai ar...
Sien meer
Jul 2026

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Nyani Lodge Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 230

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Plot 30, De Wagensdrift, Boveneind, Groenfontein, Dinokeng Wildreservaat, 1002, Gauteng
  • Gaste dink Nyani Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R400
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Plot 30, De Wagensdrift, Boveneind, Groenfontein, Dinokeng Wildreservaat, 1002, Gauteng

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 70 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc03d7fb5710572a8ceafc5a13a81a9e8443f28b28be20aba6e17c460efe0d2b86c585c49479e21e6447a3566f8c0a5288d4a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R400 per nag, vir 2 mense 230 5 1 5 Plot 30, De Wagensdrift Boveneind 1002 Gauteng 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.434494308738 28.478763252497

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang