LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Nyibiba Guesthouse | LekkeSlaap
+11

Nyibiba Guesthouse

B&B
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 30, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Nyibiba Guest House is in De Aar geleë. Dié dorp het die tweede belangrikste spoorwegstasie in die land op die spoor tussen Kaapstad en Kimberley.

Nyibiba Guest House is gewild en bied luukse dubbelkamers met en suite-badkamers en platskerm-TV's. Elke kamer het 'n privaat ingang en tee- en koffiemaakgeriewe. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Sommige kamers het patio's of stoepe.

'n Volledige Engelse ontbyt word soggens bedien. Parkeerplek is ook beskikbaar.

Kenmerke

Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Hier praat ons

  • Engels
  • Zoeloe
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

2.7 uit 5van 3 resensies vir Nyibiba Guesthouse
Netheid
2.0/5
Diens
2.3/5
Ligging
3.3/5
Veiligheid
3.7/5
Waarde vir geld
2.3/5

Ligging

  • Maraisstraat 30, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Gaste dink Nyibiba Guesthouse het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

De Aar Karoo Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maraisstraat 30, De Aar, 7000, Noord-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABBOjo47QIhah6BlznedtSXflsYfJ7B1wNyF3LXkfKSLm1ypttz?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850  per nag (plek vir 2) 3 5 1 3 30 Marais Street De Aar 7000 Noord-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -30.654396 24.00799
Stem vir ons in die World Travel Awards!

Stem vir ons in die World Travel Awards!

stem
stem