Nyumba Berber
Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jul 2024 tot 31 Jul 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalkoond-singel 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 000R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Nyumba Berber is 'n unieke selfsorg-vakansiehuis in die kusdorpie Yzerfontein. Die huis spog met Marokkaans geïnspireerde argitektuur en asemrowende uitsigte oor die Atlantiese Oseaan. Dit is die ideale plek vir gaste wat op soek is na 'n rusplek buite die stadsgedruis.
Nyumba Berber bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n enkelbed vir kinders en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die ander 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die ruim, aparte badkamer het 'n bad, stort en 'n toilet.
Die oopplanleefarea spog met 'n moderne kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond, mikrogolfoond, eetgerei, breekware en 'n broodrooster toegerus is. Langs die kombuis is daar 'n glastafel met sitplek vir 6. Die eerste sitarea het rusbanke en 'n kaggel en die tweede, aparte sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV.
Buite is daar 'n swembad en 'n kuierea met sitplek vir diegene wat buite 'n maaltyd wil voorberei. Die sirkelvormige vertrek met sy koepeldak, bekend as "The Beehive", dien as die aangewese kreatiewe werkspasie vir diegene wat van die huis af werk. Die daktuin is die kroonjuweel en bied 'n rustige plek vanwaar gaste die sonsondergang kan bewonder en die pragtige omgewing kan geniet. Daar is ook 'n rits aktiwiteite in die omgewing vir wanneer gaste vir 'n wyle Nyumba Berber se rustigheid vir eers agter wil laat.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Groot 5
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Op Die Straat
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
- Seep
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Verekombers
- Elektriese kombers
- Kaggel
- Sitkamer
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Ligging
- Kalkoond-singel 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kalkoond-singel 7, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap