10% af Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Rondebosch Akkommodasie by Oak Haven | LekkeSlaap
+18
+18

Oak Haven

Selfsorg
  • Langtermynverblyf-aanbod - Kry 10% af
  • Vanaf R2 900 R2 610 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rouwkooplaan 23, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Oak Haven is 'n eenslaapkamerhuis in die lowerryke voorstad Rondebosch in Kaapstad. Die huis is naby die Rondebosch Meent, skole, Nuweland-rugbystadion en Kelvin Grove Club.

Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, ingeboude kaste en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n balkon met sitplek en 'n pragtige berg-uitsig saam met die lieflike gefluit van voëls. Op die onderste vloer is daar 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetkamer met sitplek vir 8 en 'n gemaklike leefkamer met 'n platskerm-TV. WiFi is ook beskikbaar.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en 'n elektriese oond, mikrogolf, kombuisware, 'n skottelgoedwasser en 'n wasmasjien. Die eetkamer is langs die kombuis en die leefkamer is by die ingangsportaal wat met 2 gemaklike banke ingerig is. Konsertinadeure lei na buite waar gaste in die tuin kan braai. Parkeerplek is vir 2 klein voertuie beskikbaar.

Slaapplek

’n Bespreking by Oak Haven sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Ligging

  • Rouwkooplaan 23, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
was R2 900
Vanaf R2 610
per nag (plek vir 2)
was R2 900
Vanaf R2 610
per nag (plek vir 2)
was R2 900
Vanaf R2 610
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rouwkooplaan 23, Rondebosch, Kaapstad, 7700, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcZPgP1QgOs54OdZIpPEqNPCJM1rTtW9xeyWbGWRc9TiuaRJ3cK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R2 900, nou Vanaf R2 610  per nag (plek vir 2) 23 Rouwkoop Avenue Rondebosch 7700 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.9653769 18.473778
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za