Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oak Leaves Cottage

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Laetitia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Jaar gelys 4

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 10 resensies vir Oak Leaves Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Klarissa W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Klarissa W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaar was onvoorbereid.

Ons het die eienaar Donderdagmiddag gekontak om in te boek, sy het datums verwar en nie geweet ons kom daai dag nie, ons moes 3 ure wag tot na 17h00 in die middag voor sy terug in die dorp was. Wyn- en vonkelwynglase was baie vuil. Sy het ons ook gevra om 'n handdoek oor die ottoman te sit voor ons iets neersit omdat dit minder skoonmaakwerk vir haar is. Die kas het geen pakplek vir klere gehad nie. Sy is Sondag dorp uit. Die piepklein koffiehouer was leeg, water en wifi was af en sy het haar hond op 'n leiband aan die stoep vasgemaak agtergelaat. Sy was wel baie vriendelik maar ek sou haar nie as professioneel of behulpsaam beskryf nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Leaves Cottage se terugvoer

Dankie Vir julle resensie.
Daar was wel filter koffie.
Mag ek vra wat van wat positief was?
Dit voel meer as ’n persoonlike aanval as terugvoering oor die akkommodasie self.

Oak Leaves Cottage
Juanita L - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Beautiful and clean accommodation, lovely setting.

Well received by the owner, it was clean, neat, and well-located in Clarens. Really enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Leaves Cottage se terugvoer

Thank you very much for very kind review.

Oak Leaves Cottage
Janha S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Janha S
Saam met vriende

Beautiful hidden gem in Clarens.

We absolutely loved staying at Oak Leaves Cottage. The hosts were kind and very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Leaves Cottage se terugvoer

Dankie vir julle mooi resensie meneer. Ek waardeer dit baie.

Oak Leaves Cottage
Dirk B - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oak Leaves Cottage was 'n fees. Die eenheid is luuks en uitstekend toegerus. Lekker privaat en stil en maklik toeganklik tot alles.

Sal die plek beslis aanbeveel vir enigiemand om te besoek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Leaves Cottage se terugvoer

Dankie vir julle vriendelike besoek en netheid. Hoop ons sien julle weer.

Oak Leaves Cottage
Betsie E - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtig.

Skoon en netjies met soveel ekstra geriewe, soos beskuit, melk, koffie en nog meer. Welkom gevoel. Pragtige kombuis met alles wat nodig is, en gasstoof wat onmisbaar was met beurtkrag. Heerlik, warm geslaap in die koue weer. Baie dankie Laetitia vir jou gasvryheid.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Leaves Cottage se terugvoer

Baie dankie vir julle mooi resensie, dis met groot waardering.

Oak Leaves Cottage
Deon V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Welcoming and cosy.

Great place to stay in a great town.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Minette S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik, keurig, pragtig.

Alles was baie keurig en lekker. Net genoeg vir twee mense, die kombuis het alles wat mens nodig het. Die ekstra moeite wat gedoen is met die sjerrie en sjokolade op die bed, die koffiestasie was baie oulik. Dit is 4 min. weg van die hoofstraat en naby genoeg alles. Voorstelle: Om dieselfde handdoek te gebruik vir 4 dae, dalk net 2 ekstra handdoeke in die kas beskikbaar hê. Daar is nie 'n oond nie wat ek verstaan daar is nie plek vir dit nie, maar dalk 'n staande mini-oond te kry. Die braaigeriewe buite was 100% sal net voorstel om 'n ander lig in te sit want die lig het bly af en aan gaan al sit mens die lig aan by die skakelaar, en dalk 'n klein staaltafel beskikbaar buite te sit. Dit reën ook maar altyd baie in Clarens so 'n klein dakkie bo die deur te sit is nie 'n slegte idee nie veral as mens buite braai wil mens nie sukkel met 'n sambreel in die reën nie. Verder was die gasvryheid baie goed en ons sal definitief Oak Leaves Cottage aan mense voorstel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Leaves Cottage se terugvoer

Dankie vir Julle mooi resensie ons maak werk van die klein goedjies genoem so gou moontlik, maar n stoof is daar nie plek nie. Meeste gaste eet elke aand uit.

Oak Leaves Cottage
Leanne L - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was gerieflik en vir so 'n kort kuiertjie is dit voldoende.

Die plek is baie netjies en gerieflik, ons het lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Leaves Cottage se terugvoer

Dankie vir Julle mooi resensie.

Oak Leaves Cottage
Jan N - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was baie rustig, mooi plekkie. Baie vriendelike diens.

Baie mooi, goed uitgeruste plek. Alles wat mens nodig mag hê.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Leaves Cottage se terugvoer

Dankie vir mooi resensie.

Oak Leaves Cottage
Dienie (gloudina) K - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dienie (gloudina) K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n wonderlike kothuis.

Dit is 'n pragtige en netjiese kothuis wat alles in het wat jy nodig het en nog meer. Laetitia is baie aangenaam en het ons baie vriendelik ontvang en vir ons van al die oulike restaurante in Clarens uitgewys.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Oak Leaves Cottage se terugvoer

Baie dankie vir mooi woorde en resensie.
Met waardering.

Oak Leaves Cottage
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiers-straat 13, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbeea26301114d10b20686214e2fc820f7f2124babde24ca4a4163a9dda3b5c04d1fc3ea49823e472ba2e17d5d4deb4c8bbdc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 13 Villiers Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.507153329415 28.421660914506
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem