Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is.
Prys sluit in
- Selfsorg.
Huisreëls
Let asb. dat daar 'n hond op die perseel bly. Gaste moet hul eie hout vir die braai en die kaggel saambring. Let asb. daarop dat besprekings by Oak Tree Haven onderhewig is aan bepalings en voorwaardes: slegs gaste wat bespreek het word op die perseel toegelaat en partytjies word onder geen omstandighede toegelaat nie. Die verblyf is op 'n werkende plaas met verskeie gastekamers. Die spoedgrens in die oord is 20 km per uur. Pasop asb. vir die honde, werkers en ander gaste op die paaie. Geen geraas word na 22:00 toegelaat nie. Rook is verbode in die eenheid en 'n ekstra fooi word gehef vir skoonmaakdienste indien hierdie reël nie nagekom word nie. Dit is privaat eiendom en die reg tot toegang word voorbehou.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Minie Farm, Sonstraal Road, Klein Drakenstein, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Teken in om by gunstelinge te voeg Teken in om gunstelinge te sien Teken in om besprekings te sien Teken in om Rewards te sien Teken in om profiel te sien Teken in om eiendomme te sien Welkom terug!
Gasteprofiel bestaan reeds
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken in of registreer om eiendomme by jou gunstelinge te voeg Teken in of registreer om toegang tot jou gestoorde eiendomme te kry Teken in of registreer om toegang tot jou besprekingsgeskiedenis te kry Teken in of registreer om toegang tot jou LekkeSlaap Rewards te kry Teken in of registreer om toegang tot jou profielbesonderhede te kry Teken in of registreer om toegang tot jou eiendomme te kry Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang