Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oberon 40 B

Rugsakreisigerslosies
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oberon-straat 40B, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Oberon 40 B bied gerieflike verblyf in 20 eenhede in Saldanha aan die Weskus.

Elke eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 4 driekwartbeddens. Die en suite-badkamers het 'n stort. Let asb. dat daar geen deur is nie en dat die eenhede deur 'n kas geskei word.

Die kombuisie is met 'n yskassie, ketel en 'n mikrogolf toegerus. Daar is geen stoof nie en die kombuisie is slegs geskik om kos warm te maak met basiese eetgerei.

Oberon is sentraal in Saldanha geleë en slegs 'n entjie se stap vanaf winkels en die strand.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes
  • Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.7/5

Eureka Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 55

Jaar gelys 10

Ligging

  • Oberon-straat 40B, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Saldanha Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oberon-straat 40B, Saldanha, 7395, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8984bff1e7cf35af521dd5d213894f02ba7a7626b73ba1229d1275c085802897facc1b15a84640b7a2bddbdacf309908ff60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 40B Oberon Street Saldanha 7395 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.0053064 17.942899193254
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem