Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze 42

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ilke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Jaar gelys 10

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 28 resensies vir Ocean Breeze 42
Netheid
4.3/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Dean D - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Dean D
Gesin met tieners

Rustig.

Ja, net die plek het nie see-uitsig nie, maar darem die swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze 42 se terugvoer

Baie dankie vir die resensie, Dean, en bly om te hoor dat dit rustig was. Ons stipuleer duidelik in ons advertensies dat die eenheid nie see-uitsig het nie.

Ocean Breeze 42
Frans F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans F
Besigheidsreis

Rustig en kalm.

Vriendelike behulpsame personeel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johanita V - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Johanita V
Gesin met klein kinders

Was voldoende vir aand of twee, maar sal nie weer gaan.

Afstandbeheer het nie batterye nie. Swak lig in TV-kamer, yskas het na vis geruik. Bed het lekker geslaap. Swembad baie lekker maar oor algemeen is die hele kompleks baie verwaarloos.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louise C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise C
Gesin met klein kinders

Naby by die see in 'n lekker kompleks.

Die eenheid is baie goed geleë omdat jy reg by die swembad is. So mens kan van die see in die wonderlike swembad klim en dan is jy by jou huisie. Dit sou lekker gewees het indien die tweede kamer ook 'n lugversorger in gehad het. Ons sal verseker weer hier bly. Dit is die ideale plek vir 'n seevakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sharon G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sharon G
Gesin met klein kinders

Lovely stay, stunning place.

Friendly staff, stunning place, very convenient place right on the beach.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Timothy Gordon R - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Timothy Gordon R
Saam met vriende

Very neat and safe area.

It is a 5 sleeper, advertisement says 6.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lood K - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lood K
Gesin met klein kinders

Heerlik gekuier.

Ons het 'n heerlike tyd gehad; alles het perfek uitgewerk. Die foto's kan dalk bietjie misleidend wees met die grootte van die vertrekke (die kombuis is knap), maar alles is meer as voldoende, skoon en netjies. Verder was Elvis regdeur 'n ster en groot aanwins vir die kompleks.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie P - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie P
Saam met vriende

The air-conditioning was leaking.

See stars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Petro S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Petro S
Gesin met klein kinders

'n Baie lekker blyplek waarheen mens graag sal wil teruggaan.

Daar is regtig eintlik niks waarop ons kan kritiek lewer nie. Die winkels is gerieflik naby. Die see is baie naby. Wat wel handig sal wees om by die kombuis toe te voeg, is 'n Pyrex-bak wat in die mikrogolf pas.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Natalie P

It was a great place.

There's no oven, which we didn't know. We also didn't realise there was another bed under. They didn't notify us. There was a lot of insects. A cockroach came out of the aircon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarie P - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie P
Gesin met tieners

Loop strand toe, en sit op jou stoep en kyk hoe die kinders in die swembad swem.

Gerieflike woonstel by swembad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alfred M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alfred M

Voldoen aan al ons vereistes.

Uitstekend geleë op die strand, skoon, netjies, veilige parkering, goed toegerus, vriendelike ontvangs. Net wat ons benodig!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hanli B - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hanli B
Gesin met tieners

Baie baie lekke!

Wat 'n "lekke" verrassing, alles was blinkskoon, heel, netjies. Direkte toegang tot die strand, groot bonus. Daagliks skoonmaak is groot bederf. Van die flinke perseelwag tot die gerieflke braaigeriewe, beslis 'n gunsteling en groot aanbeveling. Dankie Ocean Breeze 42, jou wil ek sien, weer en weer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V
Gesin met klein kinders

Baie lekker en netjies sal vir enige gesin aanbeveel.

Netjies en baie sentraal sal aanbeveel vir 'n gesinsvakansie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frank H - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Frank H
Gesin met tieners

Lekker rustig.

Ons gesin het die naweek geniet. Ons sal volgende keer net 'n eenheid verder van die swembad verkies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corneli W - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Corneli W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurstellend.

Voordeur se slot stukkend. Moes 10 minute in die reën op die stoep sukkel om deur oop te kry, en hek se remote se battery was pap. Jy moet tot teen die hek ry en jou hand by die venster uitsteek om hek oop te kry. Groot probleem met miere in die kombuis, stringe en stringe miere, asblik ruik na sigaretstompies as jy dit oopmaak, linne ruik nie vars nie en kussings ruik onaangenaam. Foto's op internet misleidend. Lyk of jy see-uitsig het wat misleidend is aangesien jy geen see-uitsig het nie, wat ons sou verkies. Heining wat tydens stormwater weggespoel het, is nog nie herstel nie. Sal beslis nie weer daar slaap nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze 42 se terugvoer

Dear Corneli,
We are sorry to hear that your stay was disappointing. The complex has a manager/caretaker onsite and she will gladly assist and rectify any issues that you may have during your stay. Guests are also more than welcome to contact me at any time. If you had made us aware of the problem with the lock we would have replaced it immediately and there are many remotes with new batteries at the site office that could have been given to you if you mentioned it. We have not had a complaint about ants before and are monitoring the situation. The unit is a non-smoking unit so we do apologise for the bin having the smell of cigarette buts. The beds are covered with fresh linen prior to new guests arriving. Part of the complex overlooks the beach but our ground floor unit overlooks the swimming pool area. 'Sea view' is not stipulated in our advertisement. Amanzimtoti had huge floods 6 weeks ago which caused allot of devastation to homes, complexes, roads, businesses and gardens. The complex Ocean Breeze is awaiting authorisation from the insurance company to have the part of the fence that was washed away repaired. All the best.

Ocean Breeze 42
Christiaan C - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan C
Saam met vriende

Dit was briljant en gaan weer terug.

Uit en tuis by die huis. Dis presies hoe dit gevoel het, as jy by die huis uitstap is alles net daar voor jou en die rustigheid is iets wonderliks. Die prys was sakpas en my vriende van Engeland af was hoogs in hulle skik met die verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin H - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stilte, rustigheid en vrede.

Baie mooi strand en direk toeganklik vanaf perseel. Ordentlike winkels nie te ver vanaf blyplek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Saam met eggenoot / lewensmaat
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda S - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda S
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly.

Die woonstel was gesellig en lekker om na terug te kom na 'n dag van swem en speel op die strand. Die lugversorger was 'n groot bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester S - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wat 'n heerlike tydjie!

Ek het maar skrikkerig ons tog na Ocean Breeze onderneem, geen idee gehad wat op ons wag nie. Wat 'n heerlike verrassing! Dit is 'n pragtige moderne, lieflike plek met 'n pragtige uitsig. Die woonstel is ruim met alles wat mens nodig het, selfs 'n wasmasjien. Dankie, ek sal beslis julle weer gebruik en aanbeveel by al my vriende. Puik diens!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sonja K - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja K
Gesin met klein kinders

Baie aangenaam en genotvol.

Baie netjies en vriendelike personeel. Verblyf was gerieflik sonder enige probleme.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chantelle B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chantelle B
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en baie modern.

Sal definitief weer daar gaan bly. Loopafstand en direkte toegang tot strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brenda M - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brenda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik, maklik, skoon!

Van die bespreking tot die dag van ons vertrek was als maklik en sonder moeite, die eenheid was netjies en als wat ons verwag het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Minette L - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minette L
Gesin met klein kinders

Mooi blyplek met maklike strand-toegang.

Heerlike plekkie met gemaklike toegang tot die strand. Heerlik vir 'n gesin met jong kinders.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erise H - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erise H
Gesin met klein kinders

Mooi skoon en gemaklike verblyf in 'n rustige omgewing met vriendelike mense!

Ons as familie het werklik 'n heerlike vakansie gehad. Dit was so 'n rustige omgewing en ook 'n mooi, skoon en gemaklike woonstel om in te kon woon. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jeannette A - Nov 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeannette A
Gesin met tieners

Overall an excellent experience

Great place to stay - very neat and ideally situated.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 360
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R1 360
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 360
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Winklespruit, Kingsburgh, 4126, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDRlZjQ4NjZlLWJmMGMtNDJhNS1iZWUwLTk2YjgwMWE1YmU3OQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 360 per nag, vir 6 mense 28 5 1 5 47 Ellcock Road Winklespruit 4126 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.092784 30.861471
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem