Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ocean Breeze 43

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Marlene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Jaar gelys 1

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 5 resensies vir Ocean Breeze 43
Netheid
4.6/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
4.4/5
Thandeka R - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thandeka R
Saam met vriende

Every thing was perfect.

I had a good time. I did enjoy myself.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lenell L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenell L
Gesin met tieners

Eenheid is netjies en skoon en lekker uitsig oor die swembad.

Ons het lekker gebly en die eenheid is regtig netjies en skoon. Lekker groot swembad waar die kinders dopgehou kan word terwyl jy op die stoep sit.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Sandy B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Sandy B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Aangenaam, maar kon nie van die fasiliteite gebruikmaak nie, as gevolg van die reuk van die spruit reg langs die kompleks.

Dit was baie skoon en netjies. Daar was nêrens in die advertensie dat daar nie DStv is nie, asook die spruit wat reg langs die kompleks loop is baie onaangenaam en ons kon nie van die braaifasiliteite gebruik maak as gevolg daarvan nie. Die voordeurslot wat nie lekker sluit nie het beteken ons kon nie met 'n geruste hart iewers heen gaan nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze 43 se terugvoer

Dear Sandy
Thank you for staying at ocean breeze and for taking the time to write a review. We are very sorry to hear that you did not have a great experience at Ocean Breeze.
The issue with the river alongside our complex is totally out of our control, but we have addressed this with the municipality and are hopeful it will be resolved soon. We have noted you concerns and are attending to them.
We hope to host you again sometime...reach out to me directly, you have my contact details.

Regards
Marlene

Ocean Breeze 43
Priya R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priya R
Gesin met klein kinders

I was overwhelmed by the excellent service, from the time we checked in until check out. It's so safe, especially for kids, and the atmosphere is serene and peaceful.

I really enjoyed my stay at Ocean Breeze. The service is excellent.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Komeshni N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Komeshni N
Saam met vriende

Beautiful place.

We thoroughly enjoyed our stay.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Ocean Breeze 43 se terugvoer

Thanks Komeshni for the lovely review. I'm so glad you enjoyed your stay. We look forward to hosting you again sometime. Regards Marlene

Ocean Breeze 43
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R1 150
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R1 150
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ellcock-weg 47, Warner Beach, Suidkus, 4140, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa3854cba4c8c2e9baee09bf2f9487238981e33bc639f09b23b641eea1b1b50db7bf06aca48f13a72ab0242b248cab5306fed?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 47 Ellcock Road Warner Beach 4140 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.092565855996 30.861576753967
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem