LekkeSlaap
Maak jou ervaring
lekke met ons app
KRY APP
+179
Hotel in Strand

Ocean Breeze Hotel

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 379 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Jessica J
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Pragtige plek met mooi uitsig. Het baie lekker gebly. Mooi uitsig oor die see. Alles wat mens nodig het. Baie netjies en moederhen. Sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Relaxing with the best view. Relaxing and problem-free with the best view of the ocean.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carien P
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2026

Gerieflike verblyf omtrent op die strand. Baie vriendelike ontvangs, gerieflike, silwerskoon kamer met seeuitsig. Ons sal beslis weer by Ocean Breeze bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Miche C
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2026

Great. Stay was cosy, convenient and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adam E
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2026

Awesome. We loved our stay at Ocean Breeze Hotel. Friendly staff and clean rooms will make us come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rolanda D
1 nag ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Asemrowende view, veilig en baie netjies. Ons sal enige tyd Ocean Breeze Hotel aanbeveel. Was veral mal oor die hotel se ligging sowel as die uiteensetting van die kamers. Slegs een negatiewe punt, ons het 'n slegte nagrus gehad agv 'n ongemaklike matras. Sal aanbeveel dat hulle so af en toe daarna moet omsien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kulsum B
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2026

Wonderful stay, beautiful sea view. We had a truly wonderful stay over the Easter holiday. Our sea-facing room was incredibly comfortable and provided a beautiful backdrop for our getaway. We thoroughly enjoyed every moment of our time here and will definitely be back in the future. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yonela S
1 nag ⋅ Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2026

The room was very clean, and the seaview was breathtaking. The room was very clean, and the view was breathtaking. There just wasn't a broom in the unit.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla K
Kort verblyf ⋅ Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Relaxing and tranquil. We really enjoyed our stay at the hotel. The staff are friendly and accommodating, and the room we had was the perfect size for what we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie B
Kort verblyf
5.0
Mrt 2026

Van die oomblik wat ons daar gekom het, het ons uiters welkom gevoel. Dit was 'n lieflike kamer met 'n pragtige uitsig! Skoon en netjies. Die diens was baie goed. Ons kon net bel as ons iets wou gehad het. Die feit dat ons motor veilig was, was 'n pluspunt. Ons het nie nodig gehad om êrens te ry nie, want beide restaurante op die perseel het heerlike etes. Ocean Breeze sal my beslis weer sien.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.2/5

Ocean Breeze Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 379

Op LekkeSlaap 11 jaar

Antwoord gewoonlik binne 30 minute
Vanaf R1 560
25 % AF
R1 560 R1 170
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 560
25 % AF
R1 560 R1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 560
25 % AF
R1 560 R1 170
per nag, vir 2 mense
Bespreek

17 Beach Road, Strand, 7140, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Slaapplek vir 98 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://properties.cdn.tripco.co.za/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGJhOTA1MmIyLTllMDAtNDU5MC04NzUzLTIzOTJjMWFkMGE4Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 560 nouVanaf R1 170 per nag, vir 2 mense 379 5 1 5 17 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.125960467366 18.834591060877
Soek in 'n groter streek